Arno Roux
Race Dog
- Joined
- Apr 25, 2011
- Messages
- 1,010
- Reaction score
- 1
- Location
- Viljoenskroon
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Nou ja, Dis nie elke dag dat jy sommer op n boer se plaas is en sien daar is iets in die stoor wat jou aandag trek nie.
Ja ja daar is trekkers ens maar dis nie alledaags dat mens die tipe goed raakloop nie.
Die eerste is n 1935-1939 DKW 250cc, Dis al wat ek sover in die duitse boeke wat ek gedownload het kan sien.
Die twede een ongeveer n 1958 Honda 305
Hierdie is nie n 2 maande projek nie maar dit gaan tyd vat.
EK weet nog nie maar ek dink ek wil die DKW na sy ou glorie herstel as dit moontlik is. Ek kort redelik baie parte maar die Enjin en Ratkas is die ergste. Die fiets se body werk lyk nie te erg nie. Net baie vol stof. op die oomblik dink ek baie daaraan om die 305 n Dream model te maak soos in die laaste foto. Ek het dit nog net gelaai en afgelaai. Nou is ek bang om naby die fietse te staan netnou sukkel ek om die spoeg kolle van al die :drif: afgeskrop te kry.
Ek is opsoek na raad en parte as julle weet van iets laat weet my asb
Ek sal soos ek Uitmekaar haal, Breek, Regmaak, Bou en Aanmekaarsit Foto's ens Post.

Attachments
-
IMG_6777.jpg54.4 KB · Views: 448
-
IMG_6780.jpg41.3 KB · Views: 443
-
IMG_6782.jpg65.9 KB · Views: 452
-
IMG_6788.jpg55.9 KB · Views: 448
-
IMG_6781.jpg77.2 KB · Views: 453
-
IMG_6778.jpg40.3 KB · Views: 447
-
IMG_6779.jpg52.3 KB · Views: 437
-
IMG_6783.jpg69.5 KB · Views: 440
-
IMG_6787.jpg63.1 KB · Views: 435