Arno se DKW en Honda Projek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Arno Roux

Race Dog
Joined
Apr 25, 2011
Messages
1,010
Reaction score
1
Location
Viljoenskroon
Bike
BMW R1200GS Adventure
Nou ja, Dis nie elke dag dat jy sommer op n boer se plaas is en sien daar is iets in die stoor wat jou aandag trek nie.

Ja ja daar is trekkers ens maar dis nie alledaags dat mens die tipe goed raakloop nie.

Die eerste is n 1935-1939 DKW 250cc, Dis al wat ek sover in die duitse boeke wat ek gedownload het kan sien.
Die twede een ongeveer n 1958 Honda 305

Hierdie is nie n 2 maande projek nie maar dit gaan tyd vat.

EK weet nog nie maar ek dink ek wil die DKW na sy ou glorie herstel as dit moontlik is.  Ek kort redelik baie parte maar die Enjin en Ratkas is die ergste.  Die fiets se body werk lyk nie te erg nie. Net baie vol stof. op die oomblik dink ek baie daaraan om die 305 n Dream model te maak soos in die laaste foto. Ek het dit nog net gelaai en afgelaai. Nou is ek bang om naby die fietse te staan netnou sukkel ek om die spoeg kolle van al die  :drif: afgeskrop te kry.

Ek is opsoek na raad en parte as julle weet van iets laat weet my asb

Ek sal soos ek Uitmekaar haal, Breek, Regmaak, Bou en Aanmekaarsit Foto's ens Post.
 

Attachments

  • IMG_6777.jpg
    IMG_6777.jpg
    54.4 KB · Views: 448
  • IMG_6780.jpg
    IMG_6780.jpg
    41.3 KB · Views: 443
  • IMG_6782.jpg
    IMG_6782.jpg
    65.9 KB · Views: 452
  • IMG_6788.jpg
    IMG_6788.jpg
    55.9 KB · Views: 448
  • IMG_6781.jpg
    IMG_6781.jpg
    77.2 KB · Views: 453
  • IMG_6778.jpg
    IMG_6778.jpg
    40.3 KB · Views: 447
  • IMG_6779.jpg
    IMG_6779.jpg
    52.3 KB · Views: 437
  • IMG_6783.jpg
    IMG_6783.jpg
    69.5 KB · Views: 440
  • IMG_6787.jpg
    IMG_6787.jpg
    63.1 KB · Views: 435
Top