Bad boys at Kleinplaasie 4x4 Worcester

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Bus - kan ons nie net reel dat jy jou holle bietjie 'n tan gee voor Breede nie - die goed maak 'n vreeslike seer oog as die kamera flash
 
So het enigiemand vir newguy aan Plore se dogter bekend gestel...? Hy wag al 'n maand vir 'n gap...
 
growweblaar said:
So het enigiemand vir newguy aan Plore se dogter bekend gestel...? Hy wag al 'n maand vir 'n gap...

As hy meer gereeld DrinksFriday toe kom...........was hy al lankal familiêr gewees  ;)
 
Bus , slabbap jou bl@sem, was lekker om jou ook in lewende holle , ek bedoel lywe te ontmoet :thumleft:
 
:imaposer: Haaaahahahaha... Sad I missed this trip.

Those pictures tell a lekker story... (remember those photographic comic story books - popular while in the army - think one was was about Zoro... And an Afrikaans one, called Die Kat???!?!) I think you guys have the makings of something here  :mwink:





 
dit gelyk na n nice jol... next time..

R20 vir 2 dubbels.. = KOPSEER
 
Growweblaar
Hier staan Newguy hand om die lyf met my dogter, maar sy lag haarself simpel vir Bus wat al weer sy broek wou losmaak.
 

Attachments

  • IMG_1875.JPG
    IMG_1875.JPG
    129.6 KB
Sy kon net nie wegkyk en op die kamera konsentreer nie...

Ek het daai effek op dames...  :drif:
 
Plore said:
Growweblaar
Hier staan Newguy hand om die lyf met my dogter, maar sy lag haarself simpel vir Bus wat al weer sy broek wou losmaak.

Kak man sy lag vir sy pieliekie!!! :laughing4: :laughing4:
 
Fourie-kop said:
Plore said:
Growweblaar
Hier staan Newguy hand om die lyf met my dogter, maar sy lag haarself simpel vir Bus wat al weer sy broek wou losmaak.

Kak man sy lag vir sy pieliekie!!! :laughing4: :laughing4:

and it looks like she'd much rather hang onto newguy because of it........ :deal:
 
As dit nie Newguy se voet was nie sal hy maar moet wys wat in sy broek sit
 
Top