Balmoral- konsenrtrasiekamp

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,313
Reaction score
788
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Het vandag so n teerpad trippie soontoe gedoen.
Wou nog altyd die plekkie sien maar vanaf die kaap was n bietjie ver.
Pragtige dag gewees en so n bietjie met gps "gespeel". Soontoe het my track 100% uitgewerk.
Terug het ek besluit om die gps die pad terug te laat kies. Heelwat onbeplande paaie gery en n paar lekker lang grondpaaie geslaan  :thumleft:
Balmoral is maar n hartseer plekkie met die menigte kinders wat daar vermoor is. Iemand probeer die plekkie netjies hou maar mens kan sien geld ontbreek met instandhouding ens.
 
Attachments

  • 12070059.jpg
    12070059.jpg
    402.5 KB
  • 12070061.jpg
    12070061.jpg
    241 KB
  • 12070063.jpg
    12070063.jpg
    206.7 KB
  • 12070066.jpg
    12070066.jpg
    384.2 KB
  • 12070068.jpg
    12070068.jpg
    284.9 KB
As iemand nog weet van Boer erfenis plekke wat ek kan gaan besoek laat weet asb.  :thumleft:

:ricky:
 
Hier's n Mystic Boer op Stellenbosch!
Subie, mooi fotos, en ek sien die plek nou vir die 1ste keer deur jou lens. Baie hartseer.
 
:thumleft:  en ek het altyd gedink Balmoral was n one horse town waarvan die perd donkiejare terug gevrek het
 
subie said:
...Balmoral is maar n hartseer plekkie met die menigte kinders wat daar vermoor is....

Bewyse vir jou stelling, Subie?
Die Anglo-Boere oorlog is meer as 'n eeu gelede verby.
Wat baat dit om nou weer dooie kole te probeer aanblaas?
 
Fudmucker said:

Waar val jy uit die boom uit??
Hierdie is maar net n klein trip vir my gewees na n interresante plek vir my en geen politieke stelling of "aanblaas van kole" soos jy dit noem nie.
As jy nie van die vermoor gedeelte hou nie kan jy dit noem wat jy wil  :imaposer:
 
Hy's skaam.   :biggrin:

Lekker trip. Ek ry ook jarelank verby goed en belowe myself om eendag te stop en rond te kyk. En sodra mens dit doen, is jy altyd verras.
 
Was julle binne die museumpie ook??? Ons het so 3.4 jaar gelede met vrouedag naweek,9 Aug, 'n langnaweek trip gedoen na 'n hele paar van die konsentrasiekamp kerkhowe. Ons het in Bloemfontein by die vrouemonument geeindig. Daar is 'n groot museum oor die anglo boere oorlog. Ons was baie gelukkig dat een of ander prof wat besig is met sy meestersgraad oor die oorlog vir ons al die interressante stories kon vertel en goed uitwys. Dit was 'n baie besondere trip.
Middelburg het ook 'n kerkhof en Irene is ook naby as jy dit wil besoek.
 
Dankie vir die pics man.....

Boerenasie is omtrent die enigste groep mense in die wêreld wat nog nooit kompensasie geëis het van die ander nasie wat so teen hul mense opgetree het nie.... interessant eintlik........
 
Goose said:

I was thinking the exact thing I wonder if the belligerents would at least offer an apology.
 
ButchH said:

Unofficially a lot of the British Public did, towards the end of the war. No formal apology was tendered. It is not important to me. What is important that we do remeber all the people who died during the war but not become bitter.

Ek is n trots Afrikaaner maar ek kn nie mense sommer haat vir wat hulle voorvaders mag gedoen het nie.

Hijack off.

lekker fotos Subie, ek sien jy begin die area stadig maar skere leer ken!  :thumleft:
 
Thanks subie
Nice pics reminding us of a dark and incredibly sad period in South African history

Let us not turn this thread into a political debate - the dead don't need it
 
Agreed, you can clean up my post no worries.  :thumleft:
 
Nice Subie, altyd lekker om iets te leer uit die geskiedenis. Jammer dat party mense alles wil politiseer.
 
Subie - as jy nie omgee nie.. gooi ek sommer hierdie paar hier.... as dit lastig is - dan haal ek dit af!

Attachments

  • P1060196.jpg
    P1060196.jpg
    69.1 KB
  • P1060193.jpg
    P1060193.jpg
    56.2 KB
  • P1060195.jpg
    P1060195.jpg
    73.4 KB
  • P1060197.jpg
    P1060197.jpg
    96.8 KB
  • P1060200.jpg
    P1060200.jpg
    85.1 KB
  • P1060204.jpg
    P1060204.jpg
    95.7 KB
  • P1060194.jpg
    P1060194.jpg
    78.3 KB
Ek stel baie belang in sulke plekke,slagvelde ens. Gaan oorslaap op Aliwal as ek af ry old school bash toe. Sal defintief die monument gaan opsoek daar Goose.  :thumleft:
Gehoor hier is n konsentrasie kamp in Roodepoort/krugersdorp omgewing ook. Weet iemand dalk iets waar die plek is??
 
Geotraveller said:
ButchH said:
Goose said:
Dankie vir die pics man.....

Boerenasie is omtrent die enigste groep mense in die wêreld wat nog nooit kompensasie geëis het van die ander nasie wat so teen hul mense opgetree het nie.... interessant eintlik........

I was thinking the exact thing I wonder if the belligerents would at least offer an apology.

Unofficially a lot of the British Public did, towards the end of the war. No formal apology was tendered. It is not important to me. What is important that we do remeber all the people who died during the war but not become bitter.

Ek is n trots Afrikaaner maar ek kn nie mense sommer haat vir wat hulle voorvaders mag gedoen het nie.Hijack off.

lekker fotos Subie, ek sien jy begin die area stadig maar skere leer ken!  :thumleft:

Myself het ook geen probleem vandag wat paar geslagte gelede gebeur het nie. Ek blameer daai geslagte wat toe betrokke was en het geen probleem met die engelse ouens vandag nie. Dit is ons geskiedenis en behoort net vir dit onthou word.Geskiedenis.
Ek en die engelsman van vandag het geen begeerte om die anglo Boer oorlog oor te veg nie.  :imaposer:
 
subie said:
Ek stel baie belang in sulke plekke,slagvelde ens. Gaan oorslaap op Aliwal as ek af ry old school bash toe. Sal defintief die monument gaan opsoek daar Goose.  :thumleft:
Gehoor hier is n konsentrasie kamp in Roodepoort/krugersdorp omgewing ook. Weet iemand dalk iets waar die plek is??

Baie nice design hoor.... die monument is in die vorm van 'n tent, tralies verteenwoordig die gevangeniskap ........  al die oorspronklike grafstene is nou in die een gedeelte toegesluit.... baie emosionele plek.
 
Subie.

Jy moet ook kyk na die Battle Field run in die Volksrust omgewing.
Ek het dit al gedoen met die fobaaifo, maar wil die roete met die scooter gaan aanpak.

Nice grondpaaie en plantasie roetes in die slagveld omgewings (Majuba ens)
 
There is also a battlefields route related to the Boer war around Kimberley that would also be a good trip.

https://www.northerncape.org.za/getting_around/routes/anglo_boer/
 
Latest posts

Top