Balmoral- konsenrtrasiekamp

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
The whole of the Natal midlands has many Anglo/Boer sites, and they are very fascinating yet tragic at the same time. Been to quite a few, and generally they are well kept by the locals. :thumleft:
 
Goose said:
subie said:
Ek stel baie belang in sulke plekke,slagvelde ens. Gaan oorslaap op Aliwal as ek af ry old school bash toe. Sal defintief die monument gaan opsoek daar Goose.  :thumleft:
Gehoor hier is n konsentrasie kamp in Roodepoort/krugersdorp omgewing ook. Weet iemand dalk iets waar die plek is??

Baie nice design hoor.... die monument is in die vorm van 'n tent, tralies verteenwoordig die gevangeniskap ........  al die oorspronklike grafstene is nou in die een gedeelte toegesluit.... baie emosionele plek.

Ek stem saam. Ek het al self daar gestop. Kan nie die 'vibe' ignoreer nie. Moeilik om objektief te bly.
 
subie said:
Hierdie is maar net n klein trip vir my gewees na n interresante plek vir my en geen politieke stelling of "aanblaas van kole" soos jy dit noem nie.  As jy nie van die vermoor gedeelte hou nie kan jy dit noem wat jy wil  :imaposer:

So aanvaar dankie en verskoon asb die "hijack".

(Net vir perspektief, my voorvaders kom van beide kante van die AB Oorlog.
My Ma se oupa ('n Ier) is met 'n voortrekker meisie getroud en het aan die Boere kant geveg.
As 'verraaier' teen die Kroon is hy na Ceylon verban en het hy daar gesterf.
My pa se grootouers is van Engelse afkoms - dus die ander kant.)
 
Fudmucker said:

Alles reg Fudmucker :thumleft:
Eintlik verbasend die emosie wat so n "ou oorlog" vandag nog uitlok.
 
Maybe we can use some of that emotional energy in a positive way .Draadkar  gave me a DVD full of copied maps of most of South Africa  circa 1900 and copies of some of the most informative Anglo Boer War books. So whatever is missing in the maps can be extracted from the books. Maybe we share what we have and also maybe plane a few rides to the more “forgotten” places of significance. Wat dink jy Subie?
 
ButchH said:

Sal great wees  :thumleft:
Ek het ongelukkig nie veel info om te "share" nie. Sal graag wil deel wees van so iets.
 
Subie, as jy lus het, laat weet my dan reel ek vir ons 'n dag hier in die Potch distrik wat verskriklik baie geskiedkundige waarde vir ons Boere mense het.  Ek het tot so paar jaar terug perdesafaris op, onder andere, 'n gedeelte van die ou koetsroete tussen Pretoria en Potch gedoen en van die slagvelde in die distrik besoek, so ken die area en die geskiedenis redelik. Kan dalk 'n spesiale belang rit vir 'n paar manne maak.
 
Don’t forget the old gold mines in the Venterskroon area 
 
PM me your address and I’ll send you a copy of what I’ve got. I’ve always wanted to do something like this  
 
Dorsland said:
Ja, plenty history within 150 km of the place.

Hell yes the best mines are the ones above the town of Venterskroon and also on the farm Buffelskloof. If you spend some time on Google Earth you can pick up where the settlements were
 
Dorsland said:
Subie, as jy lus het, laat weet my dan reel ek vir ons 'n dag hier in die Potch distrik wat verskriklik baie geskiedkundige waarde vir ons Boere mense het.  Ek het tot so paar jaar terug perdesafaris op, onder andere, 'n gedeelte van die ou koetsroete tussen Pretoria en Potch gedoen en van die slagvelde in die distrik besoek, so ken die area en die geskiedenis redelik. Kan dalk 'n spesiale belang rit vir 'n paar manne maak.

Sal baie dankbaar wees om so iets mee te maak. Ons ouens van die kaap hoor net altyd van sulke plekke. Sal graag die plekke wil sien en beleef wat vir ons so belangrik in die geskiedenis was. Was al gelukkig om n dag alleen op Magersfontein te kon spandeer en die hele slagveld deur te stap. Baie groot area. Selfs nog doppies en skrapnel stukke opgetel. Het so n bietjie met die idee gespeel om met metaal verklikker na sulke plekke te ry maar besluit dit sal nie vanpas wees nie. Ek is egter net 1 week in Aug by die huis die res is ek op my bike na old school bash en dan na Mof se kransgat kuier en verneukpan toe. Ek werk nie en beskou myself as afgetree so het al die tyd in die wereld om te ry :mwink:
 
Nou ja toe, gee my so 'n tydjie dan sit ek vir ons 'n roete aanmekaar, dalk so 'n lang dag van Johannesburg af.  Ek sal dit onder PAR plaas.
 
Ek sal sommer al die vorige dag deur ry vanaf johannesburg en inboek by n kampplek. Iemand op die forum het genoem daar is n grondpad roete af Potch toe. Dink dit was Laurika. Wat ek ook dan sommer kan ry af soontoe.
Die thread het ewe skielik baie exciting geraak vir my  :ricky:
 
scarycat
"Ons het in Bloemfontein by die vrouemonument geeindig. Daar is 'n groot museum oor die anglo boere oorlog. Ons was baie gelukkig dat een of ander prof wat besig is met sy meestersgraad oor die oorlog vir ons al die interressante stories kon vertel en goed uitwys. Dit was 'n baie besondere trip."

loer nou gou hier deur die forum en wragtag - hier vind ek toe iets oor myself!  Die BMW klub het bfn besoek toe het ek julle so biki deur die oorlogsmuseum en vrouemonument geneem! ons het lekker gesels  - iemand het selfs na die tyd vir my 'n foto van my "onpaar"skoene gestuur!

as iemand in Bloem is en lus is vir biki geskiedenis - help ek graag. Eks 'n Boere-oorlog toergids en het selwers so 12 jaar lank by die oorlogsmuseum gewerk - weet darme so ietsie van die dinge.  so paar jaar terug saam met Jacko en sy maters die roete van Genl Smuts ook gedoen - dit was 'n groot pret. my 10 minutes of fame!
 
Lekker geskiedenis. Ek hou van die soort RR's. Thanks Subie.

Hiers 'n paar van ons in die Ok wat al lank 'n Grensoorlog trip wil doen, probleem is net ons bleddie gidse, Bud500 en Phumba, sit nou in Gauteng.
 
Hierdie is n great thread! As julle so n trip reel hou my asb in gedagte.
 
Latest posts

Top