GIDEON
Race Dog
- Joined
- Mar 24, 2006
- Messages
- 4,856
- Reaction score
- 0
- Location
- Gauteng, Pretoria Tuine
- Bike
- Triumph 800 XC
Well for the friends that don’t understand the mighty afrikaans. Went to Barberton, and with this trip realised SABI is now second in Adventure destinations. Yes its great but these roads is so long. The area is so big, our own Easter Cape. Between the N4, N11 and N17.
The 50/50 Tires make a HUGE change in the handling of the bike. On gravel it was awesome on tar, well its not the same >. Next time camping bring something soft to sleep on, bring a camping chair.
Enjoy the pictures.
Well wat kan ek sê. Sabi is sopas tweede plek as dit gaan oor beskikbare paaie.
Die plan en wat ek gery het was totaal anders. Nie dat ek nie my gekose paaie gery het nie maar dat ek hulle anders om gery het.
Wat ek geleer het is die nuwe 50/50 wiele verander die tier TOTAAL.
Bring n kampstoel en n opblaas matrassie.
Alleen ry SUCK, maar as jy alleen ry dont be a hero. Ek sou dae lank getrek en stoot het aan die bike as my ego my gepla het.
Daar is soveel meer daar.
Uit wat ek kan aflei met die paaie is dit alles tussen die N4 N17 N11 en Barberton is n Helse gebied, ons eie Oos Kaap O0
En nou net foto's vra maar as iemand meer wil weet.