Jakkals
Grey Hound
- Joined
- May 7, 2009
- Messages
- 6,513
- Reaction score
- 122
- Location
- George Western Cape
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek het nou twee keer hier oor gebly en kan die plek regtig aan beveel, die liging van die plek is baie lekker vir as jy wil oorslaap in die Baviaans op 'n deur ry trip of somer net 'n naweek daar wil gaan uit hang, hulle prys is maar R150.00 pp vir 'n voledige toe geruste sc huisie met aircon,
Vir my is die twee lekerste huisies die ou Skooltjie en die Lang huis, julle kan gerus die mense kontak as julle 'n trip deur die Baviaans beplan, julle sal nie spyt wees nie.
Die Kerkie is ook nice en kan nogal werk vir 'n lekker romantiese naweek saam met jou wederhelf a.g.v sy ligging en interior, hy het 'n patio wat oor 'n dam uit kyk en jou kamer en bad kamer het dieselfde uitsig oor die dam.
[email protected]
www.baviaans.co.za/guestcottages/