Kobus Myburgh
Grey Hound
Ek spandeer hopeloos te veel tyd om allerhande parte te soek en het op die afgekom.
Ken dit nie, maar vir seker bekostigbaar en nie sleg op die oog nie.
Dit wat ek kon uitvind:
Word in China gemaak.
6 maande waarborg en backup in SA op die produk.
Universal
Pas 51mm inlaat pyp.
340mm lank
R1,800 :eek7:
Iemand wat dit al gebruik het?