Beplande omdraai voor Nambash.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hinksding

Race Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
3,002
Reaction score
227
Location
LOERIESFONTEIN
Bike
Honda XR125L
Ek't saam met Mof en KoosKonnes Nambash toe gery, maar ek en Koos het voor die Oranje terug gedraai huistoe, Mof het saamt die ander Noord gegaan.  Ek post so paar pics.
1.  Ons gaan check die Verneukpan naweek se Vrydagaand venue uit.
2.  Vrydagaand Venue
3.  Oppad terug na spoorpad
4.  Mof
5.  Aansluiting na Kliprand
6.  Naby Bitterfontein
7. TKCs wat wil rol
 

Attachments

  • 2.jpg
    2.jpg
    277.9 KB
  • 4.jpg
    4.jpg
    167.8 KB
  • 5.jpg
    5.jpg
    137.8 KB
  • 6.jpg
    6.jpg
    142.2 KB
  • 7.jpg
    7.jpg
    167 KB
  • 8.jpg
    8.jpg
    202.4 KB
  • 1.jpg
    1.jpg
    251.3 KB
1.  Ons approach die sand teen die Weskus
2.  Lekker by die see
3.  Toring by Groenrivier
4.  Ingang by Groenrivier
5.  Eerste sneuwel
6.  Kyk hoe le die Hings se voorwiel in die sand.  Om aan die gang te bly is orait, maar moenie tot stilstand kom nie, dan het jy jou hande vol om weer daai vet bike uit die sand te kry. Dit was lekker warm, en die fiets se heatgauge het dit ook weerspieël.  Moenie altyd glo as mense afgaan oor hoe erg die sand is en oor hoe 'n 1200 nie daar kan ry voordat jy dit vir jouself getoets het nie.
 

Attachments

  • 10.jpg
    10.jpg
    142.2 KB
  • 11.jpg
    11.jpg
    280.7 KB
  • 12.jpg
    12.jpg
    234.8 KB
  • 13.jpg
    13.jpg
    226.6 KB
  • 14.jpg
    14.jpg
    213.6 KB
  • 15.jpg
    15.jpg
    166.3 KB
1.  Videograaf
2.  Hondeklipbaai
3.  Kamanja en Ball en Chain join ons. Die ander KTM manne sou ons later join.
4.  Reusagtige mynhoop by Koingnaas
5.  Houthoop
6.  Kleinzee is totniet, die De Beers het hulself onttrek agv grondeiese, nou gaan daar niks aan nie.
7.  Tot Spar moes sy deure sluit
 

Attachments

  • 33.jpg
    33.jpg
    161.6 KB
  • 32.jpg
    32.jpg
    238.1 KB
  • 31.jpg
    31.jpg
    203.1 KB
  • 27.jpg
    27.jpg
    310.6 KB
  • 25.jpg
    25.jpg
    248.5 KB
  • 16.jpg
    16.jpg
    152 KB
  • 28.jpg
    28.jpg
    208.2 KB
1.  Kameeldoringboomwoud in wes van Kommagas... Laat dink my baie aan Namibië.  Hulle se dat boere met ossewaens vanaf Namibië oppad Kaap toe hier altyd oorgestaan het en dat die osse se mis die Kameeldoringsaad hierheen gebring het.
2.  Nog Kameeldorings
3.  Soebatsfontein
4.  Naambord
 

Attachments

  • 35.jpg
    35.jpg
    148.4 KB
  • 36.jpg
    36.jpg
    208.9 KB
  • 38.jpg
    38.jpg
    152 KB
  • 37.jpg
    37.jpg
    168.6 KB
1. Oos van Soebatsfontein.  Die paaie loop lekker
2. Oppad na Kammieskroon
3. Lekker loop
4. Bergpassie
5. Mooi scenery
6. Plaaswerf langs die pad
 

Attachments

  • 4.jpg
    4.jpg
    169.2 KB
  • 6.jpg
    6.jpg
    218.9 KB
  • 5.jpg
    5.jpg
    193.3 KB
  • 3.jpg
    3.jpg
    163.5 KB
  • 2.jpg
    2.jpg
    205.3 KB
  • 1.jpg
    1.jpg
    192 KB
1.  Die Kroon van Kammieskroon
2.  See in die verte
3.  FM Toring by Leliefontein
4.  Leliefontein, die inwoners kan nie kla van swak opvangs nie.
5.  Kerkie in Leliefontein
6.  Die Hings pose vir 'n fototjie
 

Attachments

  • 7.jpg
    7.jpg
    136.3 KB
  • 8.jpg
    8.jpg
    200.4 KB
  • 9.jpg
    9.jpg
    94.4 KB
  • 11.jpg
    11.jpg
    201.7 KB
  • 10.jpg
    10.jpg
    210.5 KB
  • 12.jpg
    12.jpg
    195.1 KB
1.  Op die grens tussen die Boesmanland en Namakwaland
2.  Tussen Loeries en Kliprand
3.  Veilig terug by die huis. 

Dankie Mof en KoosKonnes vir die lekker trippie.  Die sand by Groenrivier was 'n hengse avontuur saam met julle twee!! Volgende keer maak ons weer so.
 

Attachments

  • 13.jpg
    13.jpg
    164.1 KB
  • 14.jpg
    14.jpg
    166.3 KB
  • 15.jpg
    15.jpg
    245.9 KB
mooi foto,s lyk na n lekker trippie, hoe het mof bo op daai berg gekom, hy lyk nie een vir vreeslik klim nie.

Hoe ry daai sand, soos n hings of n merrie.

Party sand paaitjies bly mos die fiets uit die spoor gooi ander bly die fiets makliker in die spoor.

Sien jou monopoly aandele doen doen, jy dink seker al daaraan om op te hou boer en sukkel met die jakkalse
 
Lekker RR en mooi pics :thumleft:

Noord Kaap/weskus is my gunstelling paaie maar ek sal groenrivier maar n mis gee  :ricky:
 
Hinksding said:
Ek't saam met Mof en KoosKonnes Nambash toe gery, maar ek en Koos het voor die Oranje terug gedraai huistoe, Mof het saamt die ander Noord gegaan.  Ek post so paar pics.
1.  Ons gaan check die Verneukpan naweek se Vrydagaand venue uit.
2.  Vrydagaand Venue
3.  Oppad terug na spoorpad
4.  Mof
5.  Aansluiting na Kliprand
6.  Naby Bitterfontein
7. TKCs wat wil rol

WOW!! Oom Klaas is verlangs familie van my. Sy broer is met my ma se suster getroud. Ons het laasjaar by hom oorgeslaap na ons jag. Hierdie jaar einde September toer ons Veldkombuis toe vir 2 nagte. Klein wereldtjie!! Sout van die aarde mense en daai plek laat mens altyd terugkom vir nog!!
 
Kettingsaag said:
Hinksding said:
Ek't saam met Mof en KoosKonnes Nambash toe gery, maar ek en Koos het voor die Oranje terug gedraai huistoe, Mof het saamt die ander Noord gegaan.  Ek post so paar pics.
1.  Ons gaan check die Verneukpan naweek se Vrydagaand venue uit.
2.  Vrydagaand Venue
3.  Oppad terug na spoorpad
4.  Mof
5.  Aansluiting na Kliprand
6.  Naby Bitterfontein
7. TKCs wat wil rol

WOW!! Oom Klaas is verlangs familie van my. Sy broer is met my ma se suster getroud. Ons het laasjaar by hom oorgeslaap na ons jag. Hierdie jaar einde September toer ons Veldkombuis toe vir 2 nagte. Klein wereldtjie!! Sout van die aarde mense en daai plek laat mens altyd terugkom vir nog!!

Hey..thread form the dead. Jip, ons het bitter lekker gekuier en geëet laas jaar tydens die Verneukpan trip. Hoekom het jy nie vir ons gejoin nie?
 
Dis meer as n jaar terug en ek wens daar was weer n Nambêsh :'(
 
Dits ndeel van di land wat ek met di m/fiets wil lyk baie lekker
thanks for sharing
 
Top