Beplande omdraai voor Nambash.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Wel miskien moet ons 'n Veldkomkuis trip reel. Daar is 'n magdom plekke in daai geweste om te ry. Ek ken redelik die paaie en Slaapplek is daar meer as genoeg. Ons kan selfs bietjie teen die berg uit op my oom se plaas.
 
Top