The Rock
Race Dog
- Joined
- Jan 21, 2011
- Messages
- 1,728
- Reaction score
- 0
- Location
- Planet Earth
- Bike
- Honda XL650V Transalp
hierdie is my eerste propperse Ride Report. ek moet sif deur meer as 800 fotos en moet dit resize ens, so dit gaan lank vat. Ek gaan maar grootendeels die fotos die storie laat vertel...
Dag 1:
27 Des 2011: Durbanville - Oudtshoorn
Agv "onvoorsiene omstandighede" het ons heelwat later as beplan weg getrek. Ek was in Onrus vir Kersfees en Bergie sou my vroeg die oggend daar kry. Ons is egter toe eers 15:30 uit Onrus uit weg en moes toe maar vinnigste teerpad vat om in Oudtshoorn te kom via Swellendam, Tradouwspas, Barrydale.
Bergie se vriend, Dean, het saam gery tot anderkant Stanford.
Ons het geslaap by Backpackers Paradise - baie nice backpackers!
Die wit Transalp behoort aan n Italianer. hy en sy vrou is besig met n trip van Dar Es Salaam deur Suider Afrika.

Attachments
-
Wes & Oos Kaap Trip Des 11 - Jan 12 (7).JPG103.1 KB
-
Wes & Oos Kaap Trip Des 11 - Jan 12 (10).JPG42.6 KB
-
Wes & Oos Kaap Trip Des 11 - Jan 12 (13).jpg45.8 KB
-
Wes & Oos Kaap Trip Des 11 - Jan 12 (15).JPG56.6 KB
-
Wes & Oos Kaap Trip Des 11 - Jan 12 (21).jpg65.8 KB
-
Wes & Oos Kaap Trip Des 11 - Jan 12 (31).JPG72.4 KB