Bie se "make a dream come true" Oosterland Kinderhuis - Saterdag 22/12/12

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
37,889
Reaction score
2,362
Location
Port Elizabeth
Bike
Triumph 900 Scrambler
                                              Om verdere verwarring by Tiger8 en Visarend te voorkom :

Op Bie se inisiatief gaan 'n klompie van ons Honde geskenke gee en partytjie hou vir die kinders by Oosterland Kinderhuis op Despatch Saterdag 22 Desember 2012.

Die wat wil, ontmoet 0900 by die Wimpy op Uitenhage vir brekfis, en daarna ry ons na die Kinderhuis, om so 1100 daar te wees.

So nie, sien ons julle 1100 by die kinderhuis. Kom ry en kuier saam. Persente en eetgoed is reeds gesort.

Thanks Bie vir die idee en moeite  :thumleft: (en verskoning om bike te ry  :biggrin: ) En natuurlik al die Honde wat ingesit het  :3some:
 
Top