Blindside
Puppy
Fantie watse trui het jy dan vir 'n profile pic.....? Ek dog dan jy's 'n BUL!!!!! :imaposer:
Blindside said:Fantie watse trui het jy dan vir 'n profile pic.....? Ek dog dan jy's 'n BUL!!!!! :imaposer:
chrisL said:Julle is n gawe pakkie manne.
Ek skat n mens se maagspiere kan erg seer raak om saam met julle te ry. :mwink:
Fenderbender said::imaposer: :imaposer: Stoeter , ek het geskrik toe ek jou sien .
Los die vlermuis hier uit VLEISKUIF. :3some: eepwall:Snafu said:Fenderbender said::imaposer: :imaposer: Stoeter , ek het geskrik toe ek jou sien .
Vlermuis?
082 809 5718 en gee dit asb virrie girls okJacoM said:Magtig maar dit was darem lekker!
Was tot voor die naweek van mening net studente en pre'94 plaasvolk party deurnag!
Wille honde lyk my jag ook maar in die nag en haal slaap in in die dag!
Daai trippie tot by Middelpos was darem lekker! Is nogal verras my fiets se bashplate is nog heel!
Jammer ek het nie almal gegroet Sondag oggend. Ongeveer 04h00 (net nadat my tent bure kom slaap het!) het 'n superten langs my tent ingetrek om te kom stort! Nogal met pype en al! Ek het toe maar vroeer opgestaan en die vrou en kinders by die huis gaan veras!
ps Kan iemand my Mapsource se sel nommer aanstuur asb.?
Groete tot 'n volgende keer
Enter your email address to join: