Biedouw Vallei langs na die Tankwa Bash

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Blindside said:
Fantie watse trui het jy dan vir 'n profile pic.....? Ek dog dan jy's 'n BUL!!!!! :imaposer:

Nee my maat...die manne wat vir daai spannetjie skree buk almal vir Alf soos ou Stoetie sou sê.... :peepwall: :pot: :imaposer:
 
chrisL said:
Julle is n gawe pakkie manne.
Ek skat n mens se maagspiere kan erg seer raak om saam met julle te ry. :mwink:

Ja Chris , eks mos eintlik nie n ou vir veel woorde nie , maar Sondag toe ek by die huis stop , toe is my stem weg van al die lag en praat en my maagspiere stokstyf . 
 
Lekker FenderB

Nice fotos en great om met julle almal te kuier die naweek.

My stem kom nou eers terug en ek sukkel om op te hou vloek  ::)
 
Gedoriewaar Fenderbender, maar dit lyk of julle pad soontoe net so lekker was soos die bash!
 
En hier is die skrywer van hierdie Trippie op sy allerbeste! :peepwall: >:D....PAPPA kyk vir jou... :biggrin:
wcbash064.jpg
 
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :laughing4:

Moenie weer by daai long-drops inloer nie.
 
Magtig maar dit was darem lekker!
Was tot voor die naweek van mening net studente en pre'94 plaasvolk party deurnag!  ;)
Wille honde lyk my jag ook maar in die nag en haal slaap in in die dag!

Daai trippie tot by Middelpos was darem lekker! Is nogal verras my fiets se bashplate is nog heel!

Jammer ek het nie almal gegroet Sondag oggend. Ongeveer 04h00 (net nadat my tent bure kom slaap het!) het 'n superten langs my tent ingetrek om te kom stort! Nogal met pype en al! Ek het toe maar vroeer opgestaan en die vrou en kinders by die huis gaan veras!

ps Kan iemand my Mapsource se sel nommer aanstuur asb.?
Groete tot 'n volgende keer
 
Baie mooi foto van die Doringrivier. Hier is goeie nuus vir julle brawe ous. Daar is 'n "Voorgestelde konstruksie van 'n lae oorgangstruktuur" oor die Doringrivier. Enviro Dinamik is besig met 'n "Publieke deelname proses".
Hul web is www.envirodinamik.co.za en kyk dan onder "reports" vir die verslag. Kontak Mev Chantal Muller by [email protected] om as 'n belanghebbende party te registreer.  Julle ous moet kommentaar lewer dat die brug gebou kan word. Maak die gebied in die wintermaande meer bekombaar. Tau, Manus gaan dit ook kan gebruik. Spaar hom baie ergenis om die nie-bikers van SAS Wildehond af te hou. Was die langnaweek daar. Bly maar net lekker.
 
Lekker RR en fotos , dankie Fenderbender  :thumleft:. Hoe lekker lyk julle trippie dan  :mwink:
 
:imaposer: :imaposer: Stoeter , ek het geskrik toe ek jou sien .
 
JacoM said:
Magtig maar dit was darem lekker!
Was tot voor die naweek van mening net studente en pre'94 plaasvolk party deurnag!  ;)
Wille honde lyk my jag ook maar in die nag en haal slaap in in die dag!

Daai trippie tot by Middelpos was darem lekker! Is nogal verras my fiets se bashplate is nog heel!

Jammer ek het nie almal gegroet Sondag oggend. Ongeveer 04h00 (net nadat my tent bure kom slaap het!) het 'n superten langs my tent ingetrek om te kom stort! Nogal met pype en al! Ek het toe maar vroeer opgestaan en die vrou en kinders by die huis gaan veras!

ps Kan iemand my Mapsource se sel nommer aanstuur asb.?
Groete tot 'n volgende keer
082 809 5718 en gee dit asb virrie girls ok
 
Kan julle dalk GPS koordinate vir die roete aanstuur?

Thanks!
 

Latest posts

Top