Bike trailer vir grondpad

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Stefan9006

Puppy
Joined
Apr 20, 2014
Messages
31
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Weet julle van n waentjie vervaardiger wat waentjies bou wat spesiaal is vir grondpad? Die normale bike waentjies is nie gemaak vir grondpad nie.

Die grondpaaie hier in die Noord Kaap is baie sleg. My vorige waentjie se channel het voor die bladveer afgebreek en later het die as gebreek.

Volgens my moet die waentjies meer kan veer, so hy kort langer vere asook groter bande as 13duimers.


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Top