Mello Yello
Pack Dog
Ek kan nie besluit nie. Gee asb julle input op hierdie twee bikes. Ek is nie baie lank nie 1.76m en weeg 83kg. Moet ek bekommerd wees oor die hoogte en die gewig van die GSA? Moet ek eerder wegbly en vir die gewone GS gaan of wat. Ek sal graag van mense wil hoor wat hierdie bikes ry.