BMW GS 1150/1100 Easten Cape get together sugestions / Voorstelle

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Difflock

Race Dog
Joined
Jul 27, 2012
Messages
1,598
Reaction score
64
Location
Kirkwood
Bike
Yamaha Super Tenere
Hello Chaps

Ek wil graag mede BMW GS 1150/1100 eienaars ontmoet, gesels en kuier oor die fietse wat ons ry op ons land se grondpaaie. Die saamtrek moet in die Oos-Kaap wees en indien van die ander provinsies dit wil bywoon nog beter maar wil graag so iets aan die rol sit.

My voorstel maar nie gegiet in klip is dat ons by die Winterberg buite klub, Post Retief, Fort-Beaufort / Adelaide area bymekaar kom. Die boeregemeenskap gaan uit hul pad om dit n onvergeetlike ondervinding te maak, hulle kan reel vir braai pakke, hout, kroeg ens.

So gooi iets (tyd van die jaar, plek ens) vir my of as iemand voel hul wil dit reel ook reg ek gee regtig nie om maar bymekaar moet ons.

Het dieselfde topic op BMW 1150 gedeelte gehaad maar dink nie alaml kyk daar nie so kom on probeer hier.
 
Top