BMW R1150 GS Battery

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

EwaldSchmidt

Pack Dog
Joined
Apr 28, 2014
Messages
226
Reaction score
0
Location
Nylstroom
Bike
BMW R1150GS
Ek ry my varkie nou so bietjie meer as 'n jaar. Nou met die aanbreek van die winter begin die battery skielik pap raak. Ek en vriende is oor 2 1/2 weke op pad Namibie toe, en ek wil nie tussen die olifante beland met 'n dooie battery nie... netnou spoel dit oor na my toe ook...

Nou my gewone vrae aan mede Honne...

1. Watter grootte battery vat die R1150 GS standaard? (het nie owners manual saam met die fiets gekry nie...)
2. Waar in Pretoria/ Kempton Park/ Edenvale kry 'n mens die beste diens en pryse op batterye?

Sal graag julle opinies daaroor wil hoor! Dankie!
 
Top