• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

BMW R65RS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Probie

Race Dog
Joined
Dec 29, 2009
Messages
1,333
Reaction score
13
Location
Groot-Brak
Bike
AJS (all models)
Hallo julle, ek adverteer vir 'n goeie vriend.
Sien boodskap onder soos ek dit in die mail ontvang het. kan net byvoel dat hy 'n pyn is as dit by netheid kom.


Hi Sam soos bespreek is my 1980 R65RS te koop.

Ek soek R29900 vir haar.

Sy het nou 67000km op en in 'n baie goeie toestand.

Ek het haar van 'n kant af gevat en herstel wat nodig was om haar so te kry dat ek haar elke dag kan ry en trots kan wees op haar.

Die R65RS is baie skaars, aangesien net 'n paar van hulle die vol "feering" op gehad het.

Hier is 'n lys van wat ek gedoen het;
1. Tenk roes uitgehaal en weer geseel (Silverton Radiators)
2. Al die olies is vervang, ratkas het nou vol sintetiese olie in, loop nou seepglad.
3. Nuwe vonkproppe en drade
4. Nuut oorgeverf, nou silver
5. Sitplek nuut oorgetrek
6. Nuwe uitlaat, ek het "shorties" opgesit, sy brul bietjie meer, klink goed
7. Padwaardig en op die pad, lisensie op datum
8. Bande is nog goed, sy het Michelins op.
9. Nuwe battery
10. Sy het ook nog haar oorspronklike tasse op.
11. Vergassers is oorgedoen, nuwe seels ens
12. Starter is ook oorgedoen
13. Nuwe grips, BMW oorspronklikes


Skakel gerus vir Stifanus by 079 434 6091 of 084 880 0747.

It takes less time to do a thing right, than it does to explain why you did it wrong!
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    38 KB · Views: 459
  • image.jpg
    image.jpg
    38 KB · Views: 448
Top