Boer soek 'n Toer! Tankwa, Moordenaars, Verneukpan, Augrabies en Noordkaap.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Boer!

Race Dog
WD Supporter
Joined
Aug 7, 2009
Messages
3,759
Reaction score
95
Location
Centurion
Bike
BMW R1200GS
Wel, my knie operasie is toe uitgestel.  Die datum wat die dokter toe voorstel val reg binne in my besigheid se peak season.


So dis nou of nooit.  My vrou en kinders is "sorted"  en Boer soek 'n Toer

Ek vertrek Woensdag oggend uit Bloemfontein, algemene rigting Loxton.  En die res sal ek in Loxton besluit die aand.  7 dae, en ek beplan so 5600km round trip terug tot in Bloem op die 7de September.

Enige Willehonde wat daai tyd op die pad gaan wees, laat my weet dan maak ons biertjie.

O Bliksem, ek kan nie wag nie.  :ricky: :ricky:
 
Top