Botswana grens riding

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Morokai

Pack Dog
Joined
Mar 17, 2013
Messages
347
Reaction score
0
Location
Stanford
Bike
Suzuki DR650
2de helfte van my 4 corners trip gaan amper begin. besig om die roete verder te beplan.

plan is om botswana grens te ry....namibia en dan weskus af.

ek het gesien op google earth dat daar n pad op die botswana grens omtrent al die pad loop, aan RSA kant.

wie het al hierdie gedeelte gery? alle informasie sal wardeer word!
maps, inligiting, pad toestand, petrol stops, difficulties

of enige voorstelle van alternatiewe wat gery kan word na aan die grens.

wardeering  :thumleft:
 
Top