CABC 2020 Orange route reccie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

hennielowe

Race Dog
Joined
Mar 4, 2009
Messages
1,237
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
BMW R1100GS
Eerste CABC 2020 reccie is gedoen maar ry alweer more op die volgende een om vir al die manne wat deelneem n great  ride te gee, iets wat almal sal onthou :3some:
Paaie op plase is gery en die mees beeldskone karoo is ervaar, almal was dit eens gewees dat hierdie CABC gaan epic wees :ricky:
Ek wens ons kan almal saam nooi op die reccies maar ons belowe om net die beste op die event vir julle te laat ry :3some:
Ek gaan maar fotos gooi want ek skryf nie te goed nie, net vir my span dankie se vir alles wat julle doen om die Cabc N great event te maak :ricky:
 

Attachments

  • image.jpeg
    image.jpeg
    219.5 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    244.4 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    179.6 KB
Some more
 

Attachments

  • image.jpeg
    image.jpeg
    189.5 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    210.1 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    223.9 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    233.7 KB
:spitcoffee:
 

Attachments

  • image.jpeg
    image.jpeg
    191.4 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    174.2 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    218.1 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    148 KB
:spitcoffee:
 

Attachments

  • image.jpeg
    image.jpeg
    186.4 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    244.8 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    233.1 KB
  • image.jpeg
    image.jpeg
    193 KB
Ek like...

8)
 
Very nice neck of the woods there  :love4:
and
definitely very nice photies  :thumleft:
 
Ek hou dop, is daar al datums Hennie? (jamr as dit kak vraag is, lui vir lees die tyd op Vrydag?)
 
weskus said:
Ek hou dop, is daar al datums Hennie? (jamr as dit kak vraag is, lui vir lees die tyd op Vrydag?)

Bring sommer vir Rickus saam
 
Looks awesome  :thumleft:
 
Heimer said:
weskus said:
Ek hou dop, is daar al datums Hennie? (jamr as dit kak vraag is, lui vir lees die tyd op Vrydag?)

Bring sommer vir Rickus saam

Dit sou nou spuls lekker gewees het, maar ek kom dai tyd net uit die Namib/Meob uit ....iemand moet mos darem van dai oortoligge vis gaan eet.
My eerste trippie Kaap se kant toe sal eers volgende jaar wees, en dit gaan nie n plesier trippie wees nie (moet aan my lae rug laat sny....net eers voor die tyd so 300kg afskud)
 
Top