Camp Kimbo by Tiekiedraai

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dutchman dit lyk baie lekker danki vir di deel . mooi fotos
sal definitief ook daar bietjie gaan kuier
 
.....ek sien geen training wheels nie :pot:

Maar gelukkig sien ek oom nie fotos van n fiets op sy sy nie ;D

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
 
Back home after lekker weekend trip.
 

Attachments

  • 20140910_090433_20140910_120558.jpg
    20140910_090433_20140910_120558.jpg
    75 KB
You cutting it fine there Mr Ec Guy , getting stuck next to the road without fuel in your neck of the woods would'nt be fun :deal:

Why are you not working ?? :pot:
 
..ek is Bly julle het lekker gekamp... Sal volgende keer vir julle skaaptjops daar los vir n vroegoggend Braai.. :ricky:
 
Dutchman81 said:
You cutting it fine there Mr Ec Guy , getting stuck next to the road without fuel in your neck of the woods would'nt be fun :deal:

Why are you not working ?? :pot:

Went past Cala with idea to get fuel and yes!!!    (we have i  red one)!!!
PASS!!!
 
Netjies julle twee, doen mens net goed so vinnige wegbreek.  :thumleft:
 
TWE-TWE said:
..ek is Bly julle het lekker gekamp... Sal volgende keer vir julle skaaptjops daar los vir n vroegoggend Braai.. :ricky:

:imaposer: Ek eet nie gewoonlik so nie , was net nie lus om terug te ry met al die goed nie toe gooi ons net als saam  :deal:
Saterdag aand se tjoppie en wors was lekker :ricky:
 
Difflock said:
Netjies julle twee, doen mens net goed so vinnige wegbreek.  :thumleft:

Dankie Diffie , het regtig die kamp geniet dankie , jy is stil deesdae...
Hoop dit gaan goed verder  :thumleft:
 
Jis, maar dit lyk lekker.  Ons gaan beslis nog daar plak. 

Dankie vir die rr en die mooi fotos.

 
Dutchman81 said:
Difflock said:
Netjies julle twee, doen mens net goed so vinnige wegbreek.  :thumleft:

Dankie Diffie , het regtig die kamp geniet dankie , jy is stil deesdae...
Hoop dit gaan goed verder  :thumleft:

Stil, verseker my maat. Lekker besig oor naweke met die goedjies om die huis, alles is nog nie soos ek dit wil hê so alles vat maar tyd, wil graag einde van die maand iets reel. Gat jeuk al lankal om n draai te gaan ry.
 
Top