Canola

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,367
Reaction score
941
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Vanoggend uitgery en canola gaan soek

Babilonstoring, Hemel & Aarde vallei

35569278244_ebb4e9ee52_b.jpg

Net na Shawspas, links gedraai op boer se plaas. Hom ontmoet en sy nommer gegee, bel my asb net voor julle oor my grond ry, geen probleem nie

36404435675_898c184495_b.jpg

Die canola begin blom, hier en daar al lekker dik geel, party plekke nog in begin stadium

36359777156_6002e40af8_b.jpg

Lekker nuwe grondpad

36404429085_3921beba3b_b.jpg

Op die Koringhuisiepad

36404426575_0fff27a67a_b.jpg

36359767696_4c861c30aa_b.jpg

Wonder of dit die nuwe spankeuse is

36404416675_85c46665fc_b.jpg

Volgende week se Sondagmiddag ete

35569250444_260d1e1166_b.jpg

Die Bloukraanvoëls bly spesiaal

36359749646_3eae2e19ec_b.jpg

Oor "fall down hill" en terug huis toe, die klippe was los, maar heel begaanbaar

36007905270_11b706642c_b.jpg

36007900040_7581f9c953_b.jpg

36404376605_faecb17140_b.jpg

36007891740_d1cc0124c9_b.jpg

36236428072_cfda54dcc3_b.jpg

35569186284_1d200e4698_b.jpg

35569176874_eb5d2f2982_b.jpg

36007875030_5a28a244e2_b.jpg

Karwyderskraalpad

36267766901_86c5557fd1_b.jpg

80 km se vinnige lekker wegglip, heerlik

36359719396_9f39f8fa36_b.jpg

Daardie roete lyk pragtig! Mooi foto's :)

En verseker - bloukraansvoëls bly maar net asemrowend.
 
"Fall down hill" af en op, heel gemaklik - GoPro

36270399811_38f469e393_o.jpg

35572096064_f1a17a056a_o.jpg

35599423023_2b9b131c16_o.jpg

36270393661_e40565d490_o.jpg

35572086814_779ae91459_o.jpg

36239211312_6002799691_o.jpg

35572080444_542082113c_o.jpg

Mooi fotos
Daardie EO7 raak nou lekker glad  :pot:
 
Ek herken daai "fall down hill". Ek het inderdaad 'n plasie daar gekoop, op pad boontoe, die eerste keer toe ek met my motorfiets grondpad gery het. Darem pragtige uitsigte daar.
 
skydiver said:
Mooi fotos
Daardie EO7 raak nou lekker glad  :pot:

Inderdaad, die laaste E07 wat ek sal opsit, die middel is glad, en die kante nog heel reg, lekker deur klippe en los grond gery, die gravel highway op Karwyderskraalpad, so effe 'n probleem om skielik te stop, gly heel gemaklik, dink aan TKC vir agter ook
 
Ri said:
Ek herken daai "fall down hill". Ek het inderdaad 'n plasie daar gekoop, op pad boontoe, die eerste keer toe ek met my motorfiets grondpad gery het. Darem pragtige uitsigte daar.

:thumleft:
 
Pragtig

Ek is bly die canola kom darem aan. Bietjie bekommerd oor dit so laat is die jaar. Weet nie wat gaan ons doen vir voer die jaar nie. Alles kort bietjie reen.
 
dassie said:
Pragtig

Ek is bly die canola kom darem aan. Bietjie bekommerd oor dit so laat is die jaar. Weet nie wat gaan ons doen vir voer die jaar nie. Alles kort bietjie reen.
Sê n boer van riversdal my laasweek, as hy maar net al die strooibale kon hê wat hy verniet weggegee het laasjaar aan die Vrystaters en Transvalers dan het hy dalk snags geslaap.

Bly om te sien onder in die Overberg gaan darem iets aan. Hier in die Suid Kaap lyk dit sleg.Kos gaan die groot probleem wees vanjaar. n Oes gaan daar definitief nie wees nie.
Lusern is nou R100 000 afgelewer vir n interlink vrag van die Oranjerivier :eek7:

Gawe sondag trippie Dual. :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:

Die Overberg is grasgroen, en dele goudgeel  ;D
Die damvlakke is steeds kommerwekkend laag, vandag oor die Steenbrasrivier na Sir Lowry's pas gery, die dam is beslis voller as 'n week gelede

Ons is bederf met 'n mooie omgewing  :thumleft:
 
Vanmiddag twee KLR's bymekaargemaak en weer die roete gaan ry, een ou het 'n plaas gekoop op "fall down hill", gelukkig geen beserings nie

36297099972_f5d6baedb3_b.jpg

35630172264_aeeae85935_b.jpg

35630167794_cc6fecb7d3_b.jpg

35657086613_4f5032fa3b_b.jpg

35630158724_7635e4748e_b.jpg

36419478456_701ac28601_b.jpg
 
Overberg looks lekker green.  You wouldn't know there was a crippling drought about.  Amazing.
As always, fantastic photos M

Sent from my iPad using Tapatalk
 
Saterdag weer so bietjie gaan verken
Hermanus De Bosdam, so 65 % water

36954229436_08f7fb9aa2_b.jpg

Karwyderskraal

36329503163_b89375a722_b.jpg

Swartrivier

36307008094_e273bc606d_b.jpg

36306998554_b3e51fdf0a_b.jpg

Die canola se blomtyd staan einde se kant toe

36745600060_d029d4f7f8_b.jpg

36306989754_ff6f8e08af_b.jpg

36329471803_acbfb4d1c1_b.jpg

'n Geocache op die R43 en die uitsig van daar af

36971866792_d8b2e401b3_b.jpg

36745591380_7a6961f5cf_b.jpg

Boontjieskraal uitsig, Caledon toe

36954170626_14ed6423d1_b.jpg

36971853172_62f2cddd13_b.jpg

Tussen Caledon en Koringhuisie

36971847522_e337c61df8_b.jpg

37143243415_81f66584d0_b.jpg

Rustige kerkhof

36954129886_507a41bd7f_b.jpg

Beste waghonde met die volgende generasie

36954120666_ab897b5324_b.jpg

Koringhuisie

37000911121_74232ec1b9_b.jpg

Nog 'n lekker dag daar buite

37143207395_e84a24355a_b.jpg

36745943670_b77e1d80ff_b.jpg

Top