Jakkals
Grey Hound
- Joined
- May 7, 2009
- Messages
- 6,551
- Reaction score
- 151
- Location
- George Western Cape
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Lekker trippie Lem, :thumleft:
DCR said:Lekker man. Ek het dieselfde trippie in my agterkop, maar terug via Citrusdal soos jy ook eers gedink het. Miskien oorreed ek jou om saam te ry oor so maand of wat (wanneer die weer beter raak) – ek ken glad nie daardie paaie nie.
Martina said:Lekker RR Lem! Thanx! :ricky: :thumleft:
Btw, daai vroutjie van jou, Anmar, ek en sy was saam in die koshuis gewees op Stellenbosch jaaaaaaaare terug :3some: baie klein wereld!
Jakkals said:Dorsland said:Lekker rustige trippie Lem. Jammer ek is so ver van daaraf, sal graag by die Oasis wil uitkom. Gaan meer as 'n dag trippie vir ons wees ;D
Maar jy kan 'n mooi sirkel roete van jou af soontoe maak,
Van jou af Merviville, Rammelkop pas, Sutherland, Middelpos, Calvinia, Niewoudsville, Oasis, Anysberg, Rooiberg pas, en dan George,
Op George kan jy jou GS laat herstel by BMW en as hy dalk on herstelbaar is na die trippie kan jy my trailler en bakkie leen om hom terug te tou bok plaas toe,,,,, :imaposer: :imaposer:
Dorsland said:@ Jakkals: Ek gaan bietjie daai roete plot laat ek sien hoeveel dae het ek nodig.
@ Lem: Ek het darem 'n sleepwa maar al wat ek daarop laai is my bokke en dooie jakkalse :lol8:
Crossed-up said:Nice report, and your respect for Rynet is admirable on your part, and well deserved on hers.
Dorsland said:@ Jakkals: Ek gaan bietjie daai roete plot laat ek sien hoeveel dae het ek nodig.
@ Lem: Ek het darem 'n sleepwa maar al wat ek daarop laai is my bokke en dooie jakkalse :lol8:
Lem said:Jakkals said:Dorsland said:Lekker rustige trippie Lem. Jammer ek is so ver van daaraf, sal graag by die Oasis wil uitkom. Gaan meer as 'n dag trippie vir ons wees ;D
Maar jy kan 'n mooi sirkel roete van jou af soontoe maak,
Van jou af Merviville, Rammelkop pas, Sutherland, Middelpos, Calvinia, Niewoudsville, Oasis, Anysberg, Rooiberg pas, en dan George,
Op George kan jy jou GS laat herstel by BMW en as hy dalk on herstelbaar is na die trippie kan jy my trailler en bakkie leen om hom terug te tou bok plaas toe,,,,, :imaposer: :imaposer:
Dis vir my altyd so interessant dat niemand wat ek ken wat BMWs ry trailers besit nie.... ot:
Correction: Ons moet almal volgende jaar EC- Bash toe gaan vir n reunion :deal: :biggrin:Lem said:Martina said:Lekker RR Lem! Thanx! :ricky: :thumleft:
Btw, daai vroutjie van jou, Anmar, ek en sy was saam in die koshuis gewees op Stellenbosch jaaaaaaaare terug :3some: baie klein wereld!
Hi! Anmar se sy onthou jou nog baie goed, en al die kamerkuiers daar in Huis Neethling.Miskien moet ons volgende jaar almal EC-Bash toe kom vir 'n reunion:thumleft:
Doringboom said:Oulike storie Lem :thumleft: Ek is bly dat jy weer so tuis op die 2-wiele is na jou nare ondervinding met daai klein Honda'tjie. En ek laaik nog steeds daai bazooka tool tube kwaai :biggrin:
Enter your email address to join: