Country TRAX Angola and Namibia Expedtion 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
zetman said:
BEFOKTE  :ricky: Report Dankie dat jul dit met ons gedeel het... een vraag as ek mag hoeveel geld moet met budget vir so toer :sip:
en gan jul vorentoe nog so toer weer doen ?

Zetman, die geld deel is relatief goedkoop omdat akkommodasie meeste aande gratis is.  Sal die som moet maak, nie seker oor akkurate koste nie.  Eintlik net kos en petrol.  Dan visums en "cross border" kostes is 'n paar rand.

Gaan ons weer ry?  Kan 'n vis swem?  :ricky:
Wanneer: Ek weet nie.....

 
SGB said:
zetman said:
BEFOKTE  :ricky: Report Dankie dat jul dit met ons gedeel het... een vraag as ek mag hoeveel geld moet met budget vir so toer :sip:
en gan jul vorentoe nog so toer weer doen ?

Zetman, die geld deel is relatief goedkoop omdat akkommodasie meeste aande gratis is.  Sal die som moet maak, nie seker oor akkurate koste nie.  Eintlik net kos en petrol.  Dan visums en "cross border" kostes is 'n paar rand.

Gaan ons weer ry?  Kan 'n vis swem?   :ricky:
Wanneer: Ek weet nie.....

Het al op FB gesê maar ek gaan dit weer sê: Sleep my saam vlg keer. :biggrin: As ALLAWYN weer saamgaan sal ek aanhaak as hy van Tzaneen hier deur Polokwane skiet. ;)
 
wou ma net weet hoe lank moet ek spaar vir so trip :drif:(R10 000)genoeg? en as jul weer so iets aanpak gan jul mens saamnooi? :thumleft:
 
Ek het al twee van die manne ontmoet en in aksie gesien daar op 'n plaas in die Amersfoort omgewing.

SGB laat hierdie trippie na 'n lekker Sondag middag uitstappie klink - wat dit seker was AS jy daai tipe skill level het. Ek reken die normale naweek ryer sal dit nie maak nie.

Sal graag SGB se opinie wil hoor ?

Respek manne - julle is in 'n klas van julle eie !!  :thumleft: :thumleft:
 
zetman said:
wou ma net weet hoe lank moet ek spaar vir so trip :drif:(R10 000)genoeg? en as jul weer so iets aanpak gan jul mens saamnooi? :thumleft:

R10k is meer as genoeg.  Ek word ook maar genooi vir die soort uitstappies.  Besprekings vind plaas om die tafel tydens Country TRAX opleidings naweke.  As jy nog nie deel van die gesprek is nie, val in.  :thumleft:
 
Fiellie said:
Respek manne - julle is in 'n klas van julle eie !!  :thumleft: :thumleft:
  :notworthy: :notworthy: :notworthy: :notworthy:

Eendag  :drif: :drif: :drif:
 
Fiellie said:
Ek het al twee van die manne ontmoet en in aksie gesien daar op 'n plaas in die Amersfoort omgewing.

SGB laat hierdie trippie na 'n lekker Sondag middag uitstappie klink - wat dit seker was AS jy daai tipe skill level het. Ek reken die normale naweek ryer sal dit nie maak nie.

Sal graag SGB se opinie wil hoor ?

Respek manne - julle is in 'n klas van julle eie !!  :thumleft: :thumleft:

Nou praat jy SENCE - om die fotos te sit en bewonder wys glad nie wat jy as ryer moet doen om daar te kom nie.

RESPEK - maar dit HET SGB al by baie ouens afgedwing met sy kennis en "volg my" metode van doen...

Die ouens wat al ooit gewonder het of dit die moeite werd is om een van Country Trax se kursusse te doen, JY MIS BAIE - wat het jy om te verloor?  ;)
 
Awesome report SGB jy mag maar. :thumleft: Dit lyk asof dit n bevange lekker trip was. :drif:
Soos Nimmo se Country Trax en in my beskeie mening veral die in Amersfoort is regtig die moeite werd. Ek praat nou onder korreksie maar as ek reg onthou moet jy om op so n trip saamgenooi te word die gevorderde kursus onder die knie te he. My beplanning is om volgende jaar weer die intermediate en dan die gevorderde kursus te doen
 
SGB said:
Talking about planning....

I suppose the secret is in "planning for the unplanned".  The actual route you want to travel is not really what it is about.  That varies.  It is more about having what you need when the unforeseen happens.  Our group was kitted out well.  Small things needed attention, but we always had what it took to fix.  This group had the right attitude and experience to know what to bring and what not to bring.  With that, the route and number of days on the road is not as important as having adequate water, food, tools spares and knowledge to cover the eventualities but not over load the vehicles / bikes.  Our planning was about enjoying the ride to the fullest.  I believe we achieved that.
I always hear my old Samajoor in the background when "something" happens: "Do what you can, with what you have, where you are - and do it NOW".


I don't believe that anything can be added to this excellent RR from Stefan, and some of you out there that knows his sense of humor would have recognise it as you read through it, thanks again Stefan :thumleft:

To me this Expedition was exceptional in especially in one area, LEADER SHIP. This made the difference, changing of plans, routes, planning for food, water and fuel, everything boils down to leadership. In this regard I have to mention 4 names, Jan, Stefan, Gert and Riaan, you made every aspect of this trip work, gel, call it what you like, I just went along on a ride....

As far as skills are concerned, there is enough information out there on the routes that we have done, especially on this forum, study it, be honest with yourself, prepare yourself physically for the kind of terrain you are going to encounter and mentally, you have to except that somedays are going to be harder and longer than other, and mental conditioning is quite important if you ride a adventure bike in sand like this for days on end.

The skills level between the riders differ as it will always do, but there where no pissies and no gromgatte, if you are short on a specific skill required on a specific terrain, you had to keep going until you understand what is required, and then you will have enough practice to master it, more than 3000km and 14 days.....

As far as the enjoyment of riding my 990 concerns, everything about the roads, tracks, 2spoor, sand, rocks, dunes, that we have done is what adventure biking is for me, I haven't done anything as good as this ever before in my life, and it was for thousands of km's non stop for days on end, without the handicap of luggage and added weight. Stefan said he could do do this for the rest of his life, yes so can I. The highlight/s of the entire expedition is something/s very personal, as far as the best riding is concerned, South Western Angola's roads including the Desert, Swartboois drift leading into the roads to Van Zyl's. Stefan was singing in his helmet, I was crying in mine riding down Van Zyls.....Go do it, you will see it is a totally overpowering experience. Man I can not describe in words what enjoyment there is in riding these roads :mwink:

If you want to go with, get to know Jan, buy in to his perception of adventure riding and general view on life, and be prepared to undergo a "makeover" of morals and life skills...... Thanks to all
 
White Rhino said:
Very cool - are the Elephants as agressive as some say?
 

Thanks Rhino.  The elephants did lanch a few charges at the bikes.  They did not seem too happy with the bikes in their river.  But the guys in the bakkies got some good pictures, they were not fighting with them.  Probably more used to cars.  The noise from the bikes might have disturbed them too.  There was a small calf in one herd.  The adults there were very protective.  Some adults surrounded the calf on the bank whilst the rest were chasing the bikes and watching the river. 
I don't think they were more aggressive than "normal" elephants, but I would not go and look for trouble with them.  They have killed more than one tourist and attacked more.  Respect, being ready for u-turns and keeping your distance is the answer.
 
Fiellie said:
Ek reken die normale naweek ryer sal dit nie maak nie.

Sal graag SGB se opinie wil hoor ?

Fellie, al wat ek wil byvoeg by vriend Allawyn se beskrywing van die ry deel is dit: 
Ons het gevind dat die een ding wat ryers suksesvol maak op so 'n ekspedisie is PASSIE.  Dit werk nie as 'n man se bike vir meeste van die tyd in die garage staan met 'n pap battery en dan wil hy skielik so iets aanpak nie.  Mens kan ook nie in 'n gym leer bike ry nie.  Ouens met passie ry die bike (nie noodwendig die "beste" ryer nie), weet wat aangaan in en om die bike en spandeer energie op die regte goed.

Die "normale naweek ryer" is nie 'n baie beskrywende term nie.  As dit die ou met die bike (en persoonlikheid) is waarvan die pap battery gereeld vervang moet word, is jy reg.  Alwyn is 'n voorbeeld van 'n ou wat besluit het hy wil die trip doen, en passievol alles wat met homself en sy toerusting te doen het oordentlik gaan regkry het, en dit baie suksesvol gedoen het.  Dit is die lekkerste vir ons om te sien en beleef.  "Normale Naweek Ryers" wat lewens veranderende ervarings kan deel met 'n groep manne, omdat 'n passie wakker geword het.  Dit is die sinvolle gevolg van Jan se ekspedisies (en Country TRAX se opleiding) wat maak dat ons dit weer en weer doen.  Dis anders as om net 'n roete te ry met 'n klomp "goeie" ryers.  Dis belangrik om die span reg te kies.  Dis 'n lang proses.  Dit begin met 'n ou wat uit sy comfort zone wil wegbreek en deel raak van die gesprek om die aandete tafel by ons kursusse.  Dis jou paspoort na die ekspedisie.  Ons wil PASSIE sien.  Vir bike ry en vir ander mense.  Want ons weet as 'n ou passievol kan raak oor bikes, sal die passie op ander gebiede ook deurkom.

Daar is baie redes hoekom verskillende spanne sulke rides aanpak en doen.  Ek skiet geensins ander se motiewe af nie.  Daar is ook niks verkeerd daarmee nie.  Ek (probeer) beskryf hoe ons werk.  Dit gaan vir ons eers oor die ryer, dan oor die bikes, en laaste oor al die die "brands (bikes en andersins)".  Ons leef dit presies so uit tydens die ekspedisies en sommer elke dag.  Ons bikes is 'n voertuig wat ons 'n verskoning gee om met mense interaksie te he op baie terreine.  Die ekspedisie ding is een so 'n geleentheid.  En Jan se passie daarvoor het ons maar aangesteek oor tyd.

AS jy wil he 'n ekspedisie moet "misluk", kry 13 goeie ryers wat die bikes uitstekend kan hanteer, maar self "centered" is.  Elke ou ry dan net sodat die ander moet sien hoe "goed" hy is.  Jy het 'n disaster op jou hande voor jy uit die wegspring blokke is en niemand se lewe gaan anders wees na die trip nie.

Ek "over share" dalk nou so bietjie - sorry, hoop jy "kry my drift...."  :thumleft:
 
Dankie vir die moeite SGB!  :thumleft:  Dit was 'n great lees en verdere inspirasie om self nog eendag Angola te gaan ry.
 
Nice RR! :thumleft:

I see there was a mix of bikes and i don't want to start comparing the different bikes as the capability of the individuals propably made the biggest difference.

In your opinion, how did the 990's compare to the 690's. Obviously the 990's would be nicer on the long open stretches and the 690's easier to ride in the technical bits. But after 3000 km's it will be interesting to hear your observation between those 2 types.

Thanks,
 
Very nice RR.  I can imagine 21 passionate DS guys all adding "their bit" with the resulting dividends being reaped by everyone.  The elephants must have been one of the highlights of the trip.  Well done to all.
 
SGB said:
Fiellie said:
Ek reken die normale naweek ryer sal dit nie maak nie.

Sal graag SGB se opinie wil hoor ?


AS jy wil he 'n ekspedisie moet "misluk", kry 13 goeie ryers wat die bikes uitstekend kan hanteer, maar self "centered" is.  Elke ou ry dan net sodat die ander moet sien hoe "goed" hy is.  Jy het 'n disaster op jou hande voor jy uit die wegspring blokke is en niemand se lewe gaan anders wees na die trip nie.

Ek "over share" dalk nou so bietjie - sorry, hoop jy "kry my drift...."   :thumleft:

Thanks !! - Dit is soos die simboliese opskeur van jou "ego" op die eerste dag by Jan se kurses.
 
Serf said:
Nice RR! :thumleft:

I see there was a mix of bikes and i don't want to start comparing the different bikes as the capability of the individuals propably made the biggest difference.

In your opinion, how did the 990's compare to the 690's. Obviously the 990's would be nicer on the long open stretches and the 690's easier to ride in the technical bits. But after 3000 km's it will be interesting to hear your observation between those 2 types.

Thanks,

I don't have Stefan's ability to ride a 990 on these roads, (bakkies in lowrange 1st gear), but from a "gewone ou" perspective:

Before we left I owned both a 990 and a 690, and most advice from experienced friends was to take the 690, until I phoned Stefan, his words was that it is only Van Zyls that is on the limits of a 990's paramaters of design. Van Zyls was a breeze on my 990, the continuous sand was hard work, not difficult but hard work, ride a 2track road with lots of curves(draaie) for eight hours, you got to have some state of fitness and of course experience.

I owned various bikes from various makes and models, the continuous debate about the ideal adventure bike is over, I will never partake in any discussion ever again, my biggest concern is what will happen the day that there is no more 990R.

In want to repeat what I said before, I can not describe what pleasure I experienced riding my 990R on these roads, the complete package of power, balance, forgiveness with an upgraded front suspension from Hilton, there must be a law against something as good as this, my values for the previously important things in my life are now in a process of reevaluation :ricky:

PS, I am very very very glad I listened to Stefan and not ride my 690 :mwink:
 
Top