Cpt, Laingsburg, Sutherland, tankwa, middelpos loop, clanwilliam, oasis naweek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RedRum

Pack Dog
Joined
May 9, 2012
Messages
355
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
KTM 990 Adventure
So toe ry ons die langnaweek op n renerige vrydag uit die kaap, kry buddies in Touwsrevier, gaan slaap in laignsburg, kak van die koue, gaan kyk vir salt van binne, kuier by n kaggel op Sutherland, kuier by Tankwa se stilte, ry n loop deur Middelpos om terug Tankwa toe... wou die old postal doen; maar water loop so vinning ons kan nie eens deurloop nie...
toe dan ma Clanwilliam om Oasis toe en dan is dinge omtrent verby; 1600km gans-n-al te vinnig verby

:thumleft:

[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/z-vi9YIScKc[/flash]

enjoy!
 
Was lekker om julle by Oasis raak te ry, ek hoop die terugreis was sonder voorvalle.

Die rear view kamera lyk goed, ek moet dit op die volgende een probeer.
 
mooi man baie grand        one day i will also be able top post a video 
 
Vrydag begin toe mos nou so...

 

Attachments

  • PH000023_wetN1.JPG
    PH000023_wetN1.JPG
    364 KB
en toe darm so bietjie dit
 

Attachments

  • PH000036_Grond.JPG
    PH000036_Grond.JPG
    345.5 KB
Laingsburg is koud, ma het lekker slaghuis; amper die koue werd.

 

Attachments

  • 20130920_143930.jpg
    20130920_143930.jpg
    187.5 KB
  • 20130921_064533.jpg
    20130921_064533.jpg
    229.7 KB
  • 20130921_064617.jpg
    20130921_064617.jpg
    233.3 KB
  • 20130921_100631.jpg
    20130921_100631.jpg
    167.7 KB
  • 20130921_122851.jpg
    20130921_122851.jpg
    207.5 KB
Dis moer koud; Sutherland toe! Ys le nog stuk stuk langs pad.
 

Attachments

  • 20130921_122957.jpg
    20130921_122957.jpg
    232.6 KB
  • 20130921_130909.jpg
    20130921_130909.jpg
    188.8 KB
  • 20130921_131207.jpg
    20130921_131207.jpg
    227.4 KB
  • 20130921_131142.jpg
    20130921_131142.jpg
    191.1 KB
  • 20130921_140104.jpg
    20130921_140104.jpg
    197.8 KB
  • 20130921_172116.jpg
    20130921_172116.jpg
    124.4 KB
  • 20130921_171059.jpg
    20130921_171059.jpg
    127 KB
[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/m35cDgzqJhM[/flash]
 
[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/kk5ySGVI8rw[/flash]

 
RedRum said:
So toe ry ons die langnaweek op n renerige vrydag uit die kaap, kry buddies in Touwsrevier, gaan slaap in laignsburg, kak van die koue, gaan kyk vir salt van binne, kuier by n kaggel op Sutherland, kuier by Tankwa se stilte, ry n loop deur Middelpos om terug Tankwa toe... wou die old postal doen; maar water loop so vinning ons kan nie eens deurloop nie...
toe dan ma Clanwilliam om Oasis toe en dan is dinge omtrent verby; 1600km gans-n-al te vinnig verby

:thumleft:

[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/z-vi9YIScKc[/flash]

enjoy!
Hi Red Rum

Jy kan nie dalk vir my n paar koordinate of track van die old postal laat kry nie.
Ek ry volgende manand daai pad ek ken nie al die lekker paaie nie.
 
Rolling Stone said:
Jy kan nie dalk vir my n paar koordinate of track van die old postal laat kry nie.

Siende dat ons toe nou nie die specifieke route gedoen het nie....erm nee.

gebuik die search function op die site.. of google?
tracks4africa het hom reeds preloded of Crossed-Up se: https://dl.dropboxusercontent.com/u/32814638/Old%20Post%20Road.gdb

 
Ja nee, as iemand die week skaap vleis koop wat uit die area kom gaan dit beslus taai wees    :deal:, die arme skaapies gaan ten minste twee weke vat om te herstel na die gedoente.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:



Great trippie en lekker paaie om te ry. :thumleft:
 
[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/9yd1ChYYKIY[/flash]
 
Top