GRAVELTRAVEL
Pack Dog
Net om myself darem voor te stel hier uiot die beste area om in te ry. Bly nou al tien jaar hier in Walvisbaai en ry 'n 1150GSA wat die sand en klip pad baie goed ken. Hoop om meer van julle hier te sien.
Groetnis
Groetnis