Dankie Digital Dan!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kaunda

Pack Dog
Joined
Mar 25, 2007
Messages
87
Reaction score
5
Location
Vredekloof, Brackenfell
Bike
BMW R1150GS
Digital Dan, as ek jou ooit raakloop koop ek vir jou die meeste bier wat jy kan drink!! jy het my dag gemaak met die posting v d topic: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=12874.0. Ek het met 'n geesteswroeging gesit die laaste tyd rakende die koop van 'n CRF450, want ek moet my Transalp verkoop om die bike + 'n pitbike vir my seun te koop. Ek was egter moerse besluitloos want dan sou ek nie meer op trips kon gaan met my twee DS bike vriende nie. Nou is my probleem opgelos as ek die CRF "convert" in die formaat soos per jou posting!! wys my net weer die waarde van die wildog website!!

Baie flippen dankie!
 
Top