December 2013 Road Trippin'

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Gaan julle nou nooit klaar maak nie of wat?
 
Ek sal al my dae teen more klaar hê, maar dis meestal net kuier fotos hehe... ek dwerg en stoetie het bietjie vles gevat... behalwe vir die pad terug, daar is n lekker rit oppad :thumleft:
 
PietSkiet said:
Ek sal al my dae teen more klaar hê, maar dis meestal net kuier fotos hehe... ek dwerg en stoetie het bietjie vles gevat... behalwe vir die pad terug, daar is n lekker rit oppad :thumleft:

Ride report, nie kuier report nie  :deal: :lol8:
 
Dwerg said:

Bliksem but you okes are slow after being in the Cape!!!
 
Mmmm.... die RR is hopeloos te KORT....  :peepwall:

Ons wag nou al LANK genoeg vir die res  :pot:

:sip:
 
Hey ouens....KORT julle bietjie motivering of wat? Maak net klaar toe!  :deal:
 
Scooterbike said:
:imaposer: stoppit! ek gaan binneKORT in my broek piepie!  :imaposer:

:pot:

Scooter, is jou blaas n biekie KLEIN??

KORT jy n badkamer?

Mense mense, kom nou jong....ons kan nie LANGER wag vir julle om wat eintlik n KORT RR moes wees, klaar te maak nie  :peepwall:
 
Enigste ding te kort is julle fokken sin vir humor. Daai joke was nie eers die eerste 97 452 keer snaaks nie
 
Ek dink ons moet ophou om hulle kort kort te herhinner dit maak hulle net kort van humeur .
 
Dis omdat ek 4 weke laas bike gery het. Genoeg om enige iemand krapperig te maak  ;D
 
Bike is mos stukkend. Soos ek nou voel part ek die ding uit en koop 'n ktm  :xxbah:
 
Top