DECEMBER HOLIDAY, THE VIS ARENDE, THEIR DAUGTER AND THE KARRETJIE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
and THIS! Is why I ride an adventure bike…
and THIS! Is why I joined wild dogs…
and THIS! Is    AWESOME!!! :thumleft: :thumleft:

and THIS! Is why I am gutted for staying in GP…

Keep up the camaraderie dogs!!

Thank you so much for sharing!!

Vis Arend said:
White Rhino said:
Great RR ... You guys sure get around in style :biggrin:

Thanks Rhino

Was great meeting you guys at Veltie, hope you enjoyed your trip.  Greetings there.  :thumleft:
You oke's rock.
You live in a special part of the country - as a result we had a jol. We'll be back.
 
En daar gaan hy . 2015 se ride report van die jaar.  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Bleddie goeie werk soos altyd. Great om dit saam met julle Kuiken te kan geniet!  :thumleft:
 
Wat 'n lekker RR.  Dis 'n vakansie wat LANk onthou sal word.

En om te dink ons is dieselle aand in Graaff Reinet  :mad:  ::)

Hey Arende, just arrived home after 2 weeks in SA. Jet-lagged but can't sleep so I opened up WD and went straight to Ride Reports. Wow I enjoyed the ride with you and your family. WD must surely be a one-of-a-kind place. Very special and such lovely photos. Thanks for sharing. Maybe I'll sleep now!
 
Dankie ouens.  :thumleft:

IRISH said:
Hey Arende, just arrived home after 2 weeks in SA. Jet-lagged but can't sleep so I opened up WD and went straight to Ride Reports. Wow I enjoyed the ride with you and your family. WD must surely be a one-of-a-kind place. Very special and such lovely photos. Thanks for sharing. Maybe I'll sleep now!
Thanks Irish.  :thumleft:  Hope you enjoyed your two weeks here.  :thumleft:
 
LEKKER MAN, LEKKER!!!  :thumleft:

Dit was nou 'n lekker lees en fotos kyk!!
Julle laat selfs 'n braai na 'n fees lyk... YUM!!

Dankie vir die moeite met die RR  :)
 
Pragtig! Dankie vir die deel. Die Suid Kaap bly darem hemelse ry wêreld. Ek moet wag vir April voor ek weer daar rond ry - sien baie uit.
 
Martina said:
My radiator het nou sommer gebars en daar was net trane toe ek dié RR begin lees.

Oom en tannie Vis, Wat julle vir Callie gedoen het is wonderlik! :thumleft:

Ek ken hom van voor sy ongeluk af en dis great om te sien hoe hy glimlag en dit geniet het!

P.S.....Callie, ou mater, sien jyt n klein weber ingesluk vandat ek jou laas gesien het :peepwall: :imaposer:

Ek wou dit ook se, maar jy het dit beter gestel.
 
ButtSlider said:
Skolla said:
Dit was n lekker trippie met nice mense,ek se weer,daai karretjie kan n lyn sny.Weereens n goeie RR
Ja Skolla, dit was 'n banje lekker trippie. . . . .maar dit is nie die karretjie wat 'n lyn sny nie. Die donderse ding maak soveel stof dat geen mens kan verbykom nie.  :imaposer:
Wou die man jou wrintiewaar by pesioenarise verby jaag, hoe laag kan n mens daal :imaposer:

Dit was soooo lekker om die RR te lees, en daai fotos :drif:
Ek gaan begin Maart daai Oos-Kaap tackle, moet n draai gaan maak in daai reservaat by Graaff-Reinet.
Sukkel al klaar om te slaap :ricky:
 
Any one still remember this one?  Happened 6 years ago.  :eek7:

It would be nice to know how Callie is doing?   
 
Vis Arend said:
Any one still remember this one?  Happened 6 years ago.  :eek7:

It would be nice to know how Callie is doing? 

Onthou die trip baie goed. Was my eerste trip met die 1150. Dink so nou en dan hieraan.

Nou die dag ry ons hier by Skoenies. Vrou ry ons amper van die pad af met die sidecar. Vra kan haar seun (27) in hom sit dat sy net vir hom 'n foto kan neem. Weet nie wat die PC woord deesdae is nie, maar hy is verstandelik gestrem. Ek sê nee laat hy klim ek ry 'n draai met hom. Die ou is toetaal buite homself van opgewondenheid.

Dis wat 'n sidecar doen... dit gee plesier.
 
Gérrard said:

Fantasties, dit was die regte ding om te doen.    :thumleft: :thumleft: 

Die karretjie het ons al baie genot verskaf, maar so ook aan baie ander wat darem net so graag 'n draai wil ry.  Die genot en plesier wat jy aan hulle verskaf is onbeskryflik.  :deal:

Ons beplan nou hoeka 'n lekker lang trip met die karretjie sienende dat die knie nog sukkel om heel reg te raak. 
 
Ek onthou ekt erens gelees van die sidecar trip met Callie , sjoe 6 jaar terug . Dankie vir deel  -altyd lekker lees trips- en die Nannie wat deur river moet loop on diepte the check, broer daai modelle bou hulle nie meer nie O0
 
XT JOE said:

Hoe maak jy my nou bloos.  :)
 
XT JOE said:
Ek onthou ekt erens gelees van die sidecar trip met Callie , sjoe 6 jaar terug . Dankie vir deel  -altyd lekker lees trips- en die Nannie wat deur river moet loop on diepte the check, broer daai modelle bou hulle nie meer nie O0
Ja dis hartseer, want deesdae se modelle vra "hoekom" voor elke instruksie!!!!! ;D :lol8:
Dit mors vreeslik tyd!!! ;) :imaposer:
 
Ek tel my seeninge elke dag.  :deal:  :biggrin: 
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:

:biggrin:
 
Top