Carrol
Pack Dog
Die Agterstevoor Kasteelberg Ride Report
Op pad terug op die Brandrivierpad by die nuutgeboude laagwaterbruggie:
Hier binne êrens skuil daar ‘n skilpad wat oor die pad geloop het, en vinnig ook!
Blomme langs die Brandrivierpad
Die Brandrivierpad strek voor my uit
By die Country Pumpkin (Barrydale) was ander bikers ook
By die Gat in die Rots voor Montagu
By Robertson Shell
By Worcester, ‘n Super Biker wat sy fiets start. Hulle het ‘n rally by Kleinplasie gehad. Dis bikers wat aan clubs behoort.
Truspieël beeld in Woleseley by padstop.
Padstop by Nuwekloofpas
Sonkwasdrif Naby Riebeek Kasteel
By Ed’s Diner na Kasteelberg
Ons maak reg om van Kasteelberg af te ry. Dankie Dewald vir die afneem van my motorfiets. Na my twee omvalle het ek nie kans gesien nie.
Na die skaapkoppe:
Toilet with a view:
Die skaapkopete:
Kuier en wag vir koppe en braaivleis: (You can tag them)
Die grype na Riebeeker se Beste Brood!! En nog kuier foto’s
Die fiets het dit net-net gemaak. Twee keer geval, lekker geskraap, veral die barkbuster
As jy bo kom waardeer jy eers die uitsig:
Die oggend vroeg by Ed’s Diner. Almal kom bymekaar
FIN