Ek en die "Minion" se Trippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
TwinHead said:
Geel Kat said:
Snafu said:
Het Twinhead se nuwe bike darem ge-start? :)

FFS  :lamer:

Ek wag al van Vrydag af om te hoor of die man tevrede is en of ek dalk vandag 'n "Geelkat het my bedonner" thread gaan oopmaak, nou kom staan  :pot: jy...
Geelkat ek het al Vrydag op te koop thread gepost al dat ek baie tevrede is met my fiets, ek is soos n kind met n nuwe speel ding, weereens baie dankie!

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

:thumleft: het dit nie daar gesien nie, het ook maar gespot hierbo  :biggrin:

Hoop jy het nog baie great trips met die twin!!
 
Attie dit was nou lekker om jou dogter te kon ontmoet en dat sy so lekker inval met die ander ooms en tannies.  :thumleft:
 
Lekker die as hulle die passie deel, wat gaan jy maak as die tyd kom wanneer sy saam met haar kerel gaan begin ry?
 
Klein Torkar said:
Lekker die as hulle die passie deel, wat gaan jy maak as die tyd kom wanneer sy saam met haar kerel gaan begin ry?
Dan gaan hy net moet leer om haar en my bike te was anders moet hy maar skoert en hy sal maar die agter oppie moet wees, want sy soek haar eie bike... ;D

Sent from my HUAWEI GRA-L09 using Tapatalk
 
:laughing4: :laughing4:
Nee okay.
My jongste ry saam (19) en dit is amazing om te ervaar hoe die mede "bikers" haar opas/aanvaar.  Sy begin hoeka skimp vir ry lesse.
 
Klein Torkar said:
:laughing4: :laughing4:
Nee okay.
My jongste ry saam (19) en dit is amazing om te ervaar hoe die mede "bikers" haar opas/aanvaar.  Sy begin hoeka skimp vir ry lesse.

:thumleft: :thumleft: :thumleft:
 

Latest posts

Top