die groot pomp uit tietfontein

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

cassiebotha

Race Dog
Joined
Nov 17, 2009
Messages
1,265
Reaction score
0
Location
George
Bike
Kawasaki KLX 400SR
Dis toe ons terug ry van die grotte af

https://www.cassierides.co.za/diegrootpompuittietfontein.html
 
Ag jinne dis alweer nedbank wat nou nie debit order deursit nie,
Sal sommer gou kyk wat aangaan
 
Shoe die mense vattie kakkie!
Nedbank het die debit order met net twee rand reject
Net oor twee rand suspend hulle die domain
Sal ding weer nou nou op lug kry
Dankie roux
 
cassiebotha said:
Shoe die mense vattie kakkie!
Nedbank het die debit order met net twee rand reject
Net oor twee rand suspend hulle die domain
Sal ding weer nou nou op lug kry
Dankie roux

:thumleft:
 
Hey Rocstoma hoe gaan dit.  Sommer gou vanoggend die agterstallige randjie of twee gaan inbetaal.  Hulle moet my email stuur as daar fout is met rekening.  Ek sit in die wolke en dan weet ek nie op die grond is daar krisisse nie :)
 
Must be their GRENN INITIATIVE !!! Scared that us DS guys are going to damage the environment in SA. JUst have to travel through UMTATA or BUTTERWORTH to see what a CLEAN country we live in!!!!! HA ! hA! wHAT A JOKE!!! Clean??????

Will come back for another look tomorrow.
 
Die fred se opskrif, wat is ha naam en het jy miskien n tel nr van haar?
 
Lol manic jy moes ons gejoin het by rooiberg cabc gettogether. Daar was onvelooflike mense gewees
 
Top