Die Lê-Soontoe toer - Lesotho 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Pote was die potte  ;)
 

Attachments

  • DSC01964 [800x600].jpg
    DSC01964 [800x600].jpg
    82.6 KB · Views: 215
Country Gal said:
Dis goed ons het 'hard evidence' van Pote die pot-washer...  Sy ma sal ons nooit geglo het andersins nie  :imaposer:
Ek nog so bietjie besig met die foto emmer... Kyk net hoe sit al die sleg wetters terwyl ek moet werk :mad: en die res van die kombuis personeel  >:D
 

Attachments

  • DSC01943 [800x600].jpg
    DSC01943 [800x600].jpg
    76.6 KB · Views: 201
  • DSC01944 [800x600].jpg
    DSC01944 [800x600].jpg
    75.5 KB · Views: 195
  • DSC01945 [800x600].jpg
    DSC01945 [800x600].jpg
    82.4 KB · Views: 197
  • DSC01949 [800x600].jpg
    DSC01949 [800x600].jpg
    75.8 KB · Views: 194
Ok so hier is nog so paar random prentjies van dag 4  ;D

Stofdonkie en sy yster…

Lesotho2012113.jpg


Lesotho2012111.jpg


Lesotho2012107.jpg


Lesotho2012099.jpg


Lesotho2012098.jpg


Lesotho2012097.jpg


Lesotho2012096.jpg


Lesotho2012095.jpg


Oppad na die winkel om shampoo te koop……. Sal later wys wat gebeur het

Lesotho2012087.jpg


Lesotho2012083.jpg

 
Dag 5

Die dag vat ons die pad tot by Semonkong en gaan maak ‘n draai by die Maletsunyane waterval en kom die middag weer teug na Ha Ramabanta Trading Post waar ons vir ‘n 2de aand oorslaap. Dit was maar lekker koud in die aande gewees maar ons kla mos nie…

Wat ‘n lekker pad om te ry,

P1100155.jpg


Wel soos die fotos wys, DIT WAS KOUD!!!

P1100225.jpg


P1100224.jpg


P1100221.jpg


P1100226.jpg


Ek wonder wie se bike die is…

P1100230.jpg


Die Dakar het niks van die koue gehou nie, sy baas ook nie

P1100232.jpg


Darm iemand wat van die koue hou

P1100231.jpg


P1100248.jpg


P1100247.jpg


P1100246.jpg


P1100249.jpg


My bike is beter as joune…

P1100251.jpg


Get Standing

P1100252.jpg


P1100256.jpg


P1100254.jpg


Dit was regtig ‘n plesier om hier te kon bike ry!!!

P1100253.jpg


P1100260.jpg


P1100261.jpg


P1100262.jpg


P1100263.jpg


P1100267.jpg


Geen Wille Honne was beseer in die maak van die foto nie

P1100266.jpg


Vir ‘n girl van Pretoria het sy nogals gou agter gekom wie die beter span is

P1100269.jpg


P1100270.jpg


P1100272.jpg


P1100273.jpg


P1100275.jpg


P1100277.jpg


P1100281.jpg


P1100280.jpg


P1100279.jpg


P1100287.jpg


P1100286.jpg


P1100288.jpg


P1100290.jpg


P1100291.jpg


P1100297.jpg


P1100302.jpg


P1100301.jpg


P1100299.jpg


P1100303.jpg


P1100305.jpg


P1100306.jpg


P1100307.jpg


P1100311.jpg


P1100317.jpg


P1100315.jpg


P1100313.jpg


P1100319.jpg


P1100323.jpg


P1100321.jpg


P1100322.jpg


P1100332.jpg


Meneer Donkie en sy ander helfte

P1100331.jpg


P1100328.jpg


P1100336.jpg


P1100343.jpg


P1100351.jpg


Dis darm ‘n mooi bike die, nê

P1100355.jpg


P1100360.jpg


En moenie van Moederyster vergeet nie

Lesotho2012142.jpg


Die geel bike

Lesotho2012137.jpg


Lesotho2012131.jpg


Lesotho2012129.jpg


Lesotho2012123.jpg


Lesotho2012119.jpg


DSCN0627.jpg


DSCN0623.jpg


Nou waar het ek daai OBS gebêre???

DSCN0620.jpg


Een van die locals

DSCN0618.jpg


DSCN0612.jpg


DSCN0603.jpg


Amper vergeet ek, dit was koud gewees

DSCN0597.jpg


Die view is amper net soos mooi soos die ou se bike…

P1100364.jpg


P1100372.jpg


P1100376.jpg


Dink sy naam was dalk Forrest

P1100370.jpg


P1100378.jpg


Hier kom hulle!!!

Lesotho2012167.jpg


Ons het darm vir Moeder Teresa (AKA Cindy) gehad op die trip. Hulle kamara se battery was, wel dood en toe neem Cindy maar so paar fotos van die groep (Het jy dit al ge-email vir hulle???)

Lesotho2012172.jpg


Lesotho2012174.jpg


Lesotho2012164.jpg


Lesotho2012163.jpg


Lesotho2012147.jpg


Lesotho2012149.jpg


En toe moeder Teresa klaar fotos geneem het van die groep toe kom staan hulle weer almal by die mooi bike vir fotos

P1100352.jpg


P1100318.jpg


Lesotho2012117.jpg

 
Lekker Voete!! Great pics!

Ek in IDR hoop om op pad terug van die NB Bash af ook na daai mooi waterval te gaan kyk.

Vragie: How was die locals se attitude gewees? Het julle op enige staduim enige hostile gedrag ervaar of nie? Op my en Jup se trip het ons niks beleef nie...maar hy se op sy vorige trip het iemand hom met 'n stok of iets probeer slaan.....of nee....hy het die stok in sy voorwiel probeer druk terwyl hy gery het as ek reg onthou.
 
great fotos en n ongelooflike mooi plek!!

ja was hierdie locals darem rustiger met die woorde "give me money"
 
Carrots said:
Lekker Voete!! Great pics!

Ek in IDR hoop om op pad terug van die NB Bash af ook na daai mooi waterval te gaan kyk.

Vragie: How was die locals se attitude gewees? Het julle op enige staduim enige hostile gedrag ervaar of nie? Op my en Jup se trip het ons niks beleef nie...maar hy se op sy vorige trip het iemand hom met 'n stok of iets probeer slaan.....of nee....hy het die stok in sy voorwiel probeer druk terwyl hy gery het as ek reg onthou.
Nee glad nie, die locals is baie vriendelik veral die kinders. Dit was maar net hier en daar waar daar forkin wettertjies was was glip gegooi het.
 
Nou dat jy praat van die klippe....ek onthou ons moes ook een of twee keer koes. Klein kinders langs die pad het sulke "mock" gooie op ons gedoen met groot water kanne. Jy skrik jou in 'n papie in.

En dis amazing......jy sal stop....en niemand in sig sien nie....5 minute en hulle peul uit gate en bosse uit en jy is omring.
 
Carrots said:
Nou dat jy praat van die klippe....ek onthou ons moes ook een of twee keer koes. Klein kinders langs die pad het sulke "mock" gooie op ons gedoen met groot water kanne. Jy skrik jou in 'n papie in.
Man-up Kerrits, gear af, maak oop en ry op hulle af dan hardloop hulle weg ;D
 
Een van die onderwyeresse was slim genoeg om spykerhak-skoene aan te trek vir die uitstappie. Sy het maar baie swaar teen daardie berg op geklim en toe vra sy vir ABS (alias Pote) vir 'n lift tot by die taxis, maar omdat Cindy by was het hy maar gemaak of hy haar nie hoor nie  :ricky:
 
Pote said:
Carrots said:
Nou dat jy praat van die klippe....ek onthou ons moes ook een of twee keer koes. Klein kinders langs die pad het sulke "mock" gooie op ons gedoen met groot water kanne. Jy skrik jou in 'n papie in.
Man-up Kerrits, gear af, maak oop en ry op hulle af dan hardloop hulle weg ;D

Net sodat hulle jou van jou bike kan afgooi met 'n rots as jy paar dae daarna daar verbykom ne.  :peepwall:
 
By die Waterval moet daar iets in die lug wees, want as die honde nie verloof raak nie dan raak hulle verlief hier!
 

Attachments

  • dag 5 blind.jpg
    dag 5 blind.jpg
    345.5 KB · Views: 169
Ja-nee kyk. Ek het meer van Moonhicken op hierdie RR gesien as op die actual trip ...  :biggrin:

:love6:
 

Attachments

  • foto1.jpg
    foto1.jpg
    158.7 KB · Views: 162
Top