Dag 21
Die laaste dag was net reguit huis toe. Met n mooi sonop om die trip te eindig het ons rustig die bikes gepak en vir Sparky gegroet. (foto 1-2-3-4-5)
Weereens wel gedaan Foot Peg , het die RR regtig geniet , dankie vir al die moeite met die fotos en die storie agter elkeen , bly julle is veilig tuis :thumleft:
Knapgedaan Footpeg Se Pa Se Seun Se Broer :thumleft:
was n baie goeie read. Ek beplan self 'n Juniemaand trip deur heelwat van daai plekke op die Ooskaap & Natal. Het baie wysgeword oor julle daaglikse afstande & verblyf. Gaan dalk nader aan daai tyd op jou nommer druk vir advies.
Ek is so ent ingelees en hiers Nico op die Foto's. Dog ek slaan 'n wabble... wanneer het hy nou by die trip aangesluit, :eek7: toe onthou ek mos hy in KZN :imaposer: