Diksand......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nou wag ons net vir die trip rapport as jy terugkom van Kaokoland. Moenie te veel worry oor die fotos nie  :thumleft:
 
Ou Piet jy kan hier in walvis kom oefen. Hier is genoeg sand vir jou.
 
:imaposer: :imaposer: :imaposer: Jy kan maar stories vertel :thumleft: moenie worrie oor die prentjies nie. Mooi Piet mooi, jy het daai bier verdien :ricky:
 
Ek kannie dink hoe gaan n ridereport lyk as jy en een van ons vernaamste SuidKaap reporters,Cassie Botha, op dieselle ride was nie, nou dit sal legendaries wees. Goed geskryf ou kerel. :thumleft:
 
Fokket Piet, dink nie enige iemand kon daai ervaring beter beskryf het nie, het jy al oorweeg om RR`s te doen vir "Woema" ?? :imaposer:
Dink jy het jou beroep gemis!! :laughing4:
 
:thumleft: Great RR! het geniet om te lees!
Ek was gister vir die heel eerste keer vas gereen weg van die huis met k@k, snot, modder paaie tussen my en die huis. Op die 1100GS met 50/50 bande. Voor ek op die groot vark klim het ek regtig verlang na twee TKCs. Maak nie saak hoe lank ek kyk na daai bande nie lyk hulle maar baie K@K vir die pad wat voorle.

Ek het net die selfde gedoen. Hang aan handels en le so verterug as moontlik. Hel, maar dit was n lekker ride gewees!!! Gat het gegly maar voor wiel het aan hou rol.


Thanks weer vir RR!!!  :biggrin:
 
Dankie Piet, jy vertel darem 'n storie lekker. Dit voel of ek self op die bike was. :thumleft:
 
Gaan ry n ent en skryf n boek!!  :deal:

:imaposer: lekker een
 
Valiant said:
Fokket Piet, dink nie enige iemand kon daai ervaring beter beskryf het nie, het jy al oorweeg om RR`s te doen vir "Woema" ?? :imaposer:
Dink jy het jou beroep gemis!! :laughing4:
Stem daa - jirre Piet jy skryf beskrywend
Lekke man :thumleft:
 
Ja nee kyk vir diksand is ek self nog skrikker. Het darem al n paar gery een twee vale gehaat, maar dit is al wat dit deel maak van bike ry, tel maar net weer jou bike op uit die sand en gaan maar weer aan.  Maar kyk vir my is twee keer ook al te veel om daai KTM 950 op te tel want ek weeg maar net n 65kg. Wil sommer by die ander honde ook hoor ek het n steering damper op gesit sal dit help in die diksand met die voor wiel wat so koers vat???? Sterkte!!
 
Top