Dusty Rusty
Grey Hound
Hierdie Saterdag oggend vat ons pad Tankwa Padstal toe vir hul gemeenskapsdag met 'n Wilddog Ball/Toyrun. :toothy10: :toothy12: :toothy9: :toothy9:
Hier is al die bymekaarkom details:
WANNEER: Saterdag 7 November
EINDBESTEMMING: Tankwa Padstal
ONTMOETINGSPLEKkE: 7 uur vir half 8 by die N1 Engin Winelands Vulstasie. As jy wil koffie drink maak seker dat jy vroeer kom sodat jy reg is om half 8 te ry.
Dan ry ons via Bainskloof tot by Ceres.
Half 10 regroup ons weer by Ceres se Shell Vulastsie (dis die een op
linkerkant as jy die dorp binnery) voordat ons via Theronsberg verby
die Karoopoort tolhuisie ry (dalk regroup ons daar, maar dis net 'n
dalk) voordat ons grondpad langs Padstal toe ry.
Iewers voor die padstal gaan ons gou-gou stop sodat
"Vader Krismis" kan aantrek voordat ons die grand appearnce na die
padstal maak.
Moet groot asb nie dan vooruit jaag, weg van die groep nie, want die poppekas gaan dalk nog aan die gang wees wat gaan veroorsaak dat die kleintjies heeltyd gaan opspring as daar 'n bike of twee by die padstal opdaag. Hulle weet ons kom en sien vreeslik uit daarna. As ons hulle kan wow met 'n allemintige groot groep wat in 'n stofwolk daar opdaag gaan dit verseker iets wees wat hulle gaan onthou.
[Wat jy kan bring: *TENNISBALLE
*Boeke vir die biblioteek
*Opvoedkundige speelgoed
Sporttoerusting
As jy 'n Vader Krismis pakkie wil aantrek is jy welkom! Daar hoef nie net een Vader Krismis op 'n bike te wees vir ons "grand intrance" nie :biggrin:
Nadat ons gestop en ons goodies oorhandig het kan ons lekker ontspan en die res van die dag geniet.
Wat alles die dag daar gebeur:
Die Chart Horse Association gee vir al die Karoo donkies en perde 'n gratis check up
Twee poppekaste: die een bied 'n bybelstroie aan terwyl die ander oor natuurbewaring gaan.
Die Wilddogs maak hul verskyning :ricky:
Daar is 'n Wellness bus wat oog-en-gehoor toetse vir al die plaasmense gaan doen sowel as 'n tandarts.
Demonstrasie van hoe jy jou son oond kan maak. :thumleft:
Middelpos se laerskoolkinders kom doen die rieldans (hulle sweeties en balle is ook ingereken)
In die gemeenskapsaal gaan daar 'n kinderprogram aangebied word.
Koekverkoping
Verlede jaar se tannies van Op Die Berg bak weer vir almal gratis roosterkoek
Daar is 'n kroeg en 'n restaurant as van julle ouens dalk honger en dors raak.
Klink na 'n lekker fun Saterdag ne?
Sien julle by die toyrun!
xx