briv
Race Dog
- Joined
- May 3, 2006
- Messages
- 2,818
- Reaction score
- 103
- Location
- Bel-in-die-wil Cape Town
- Bike
- KTM 990 Adventure
Bal en ketting het besliut dis tyd om sy stealthfighter te gaan toets en het vir my en H die super lurker saam genooi. Daars nie baie gestop nie en die fotos is maar skaars maar hier is n paar. Roete was Bellville, Sir L pass, Grabouw, regs Valley rd. , Highlands Rd. , Botrivier , Vanderstel pas, Theewaterkloof dam, Fanschoek pas, Lannerslanding bier 1, Kriges bier 2&3, Home bier 4 tot -
Pertol by Zetlers
Eerste stop Arabella
Stealth fighter op pad
H s lurker op pad
Second stop na die pas, hiert ek bietjie gespeel !
Maak stof maak stof dis lekka :lol:
Spaar bietjie daai voor tyre ! :shock:
Dis lekker om so vinnige breek te vat voor die naweek begin, en dan saam met die forum chaps n lekker bier te drink, om die naweek dan af te skop 8)