Drie Manne Drie Ysterperde Botswana Caprivi Van Duckwalking tot Sandgliding

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Sakkie vat weer die voortou met n krag en ek nie veel van keuse om self maar n bietjie oop te maak nie. Kyk op (moeilik) hou oop -bene ook- en knyp you " inies " vas. Ek moes so nou en dan van Bob se Duckhopping gebruik maak wanneer my voorwiel teen die middelman loop en nie wil oor nie, maar dit was darem minimaal. Die sandry het later begin groot pret raak en nie te praat van die behalingsgevoel nie.
 
Attachments

  • Wilddog13.jpg
    Wilddog13.jpg
    209.6 KB
  • Wilddog16.jpg
    Wilddog16.jpg
    146.4 KB
  • Wilddog12.jpg
    Wilddog12.jpg
    273.9 KB
Dooms het toe n mate van harsingskudding sy gemeente lede het hom weer veilig by die huis besorg. Buiten vroulief wat kwaad is vir die ysterperd is hy honderd. Ons trippie het ook afdraand begin staan en geen verdere verskriklike uitdaging gehad nie. Ons moes net die teer, donkies en beeste trotseer en Whala toe is ons ook by die huis. Hier is nog n n paar phodies.

Dankie vir die motivering om die spulletjie op die web te kry.

Jata
 
Attachments

  • Wilddog18.jpg
    Wilddog18.jpg
    217.7 KB
Goed gedoen lekr om die toer verslag in my taal te geniet wel gedaan
 
Lekker trip, sommer jaloers! Wel gedaan, veral met die baie sand!
 
OK - wat sal ek se  ;D

Lyk asof julle dit geniet het - baie dankie dat jy dit gedeel het met ons.

Ek dink dat as jy hierna nie in sand kan ry nie, dan sal jy nooit dit kan doen nie  :mwink:

Lekker!!
 
Goed gedoen manne.  Hoop Dooms sal dit weer saam julle kan klaarmaak.  Lekker jaloers, hoor. :thumleft:
 
Duster said:
Goed gedoen manne.  Hoop Dooms sal dit weer saam julle kan klaarmaak.  Lekker jaloers, hoor. :thumleft:
Duster waar is jy in Limpopo
 
Mooi storie in afrikaans, dankie Jata ;D

Jammer oor Dooms en hoop hy sal gou weer fiets kan vat. Ek wonder altyd oor die 690 wat ek gekoop het vir sulke trips, as julle ouens sulke paaie met so baie sand gery het en so swaar gelaai was, dan kan ek dit mos op my 950 doen. Dan het ek nie meer die 690 nodig nie.

Goed gedoen,  Botswanna is op ons voordeur met baie avontuur, wou nog altyd die Cattle road gedoen het.
 
ALLAWYN said:

Alawyn

Die gewig of grootte maak nie saak nie, dit is wel intimiderend. Jan du Toit se kursus leer jou die goter fiets met gemak oral te ry. Toe ek op die kursus was, was daar baie manne wat enduros ry en van hulle in die weermag se vertoonspan was hulle almal was verras oor wat hulle geleer het
 
Top