DS Weekend Swellendam

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,107
Reaction score
296
Bike
BMW R1200GS Adventure
Wat n naweek vol aksie , Sat oggend se Rooi roete het sommer  10 kilos buite die kamp die eerste fiets gehad wat deur die drade is . Die ryer en fiets het darem nie te erg seergekry nie . Nie n kilometer verder nie het n HP2 ook met grensdrade kennis gemaak . Kalaharileeu het n stuk los grensdraad in sy voorwiel opgetel en sy voorwiel  onder hom uitgehaal . Sy dag was oor , die fiets is opgelaai en hy is dokter toe om die skade te bepaal . Jaques, laat weet tog hoe dit gaan , volgens Jaco klink dit darem net na n gekraakte rib en n seer lyf .

Die res van die dag het ook nie sonder voorval verloop nie . . Meeste manne het dit geniet , maar daar was so baie "omvalle " dat ek hier by 9 opgehou tel het .  Party  is weer deur heiningdrade en een is selfs deur n beesdraadjie . Die mense wat daarop afgekom het , het gesê hulle het gedink die ou kry n beroerte soos hy ruk elke keer as hy aan sy fiets wou vat om hom uit te kry . Skuus oom Fanus , maar ek dink dit was m@er snaaks .  :imaposer:

Laatmiddag op pad terug na die kamp toe , het ek die voorreg gehad om saam met Rudi ( Tour op die forum ) terug te ry en n paar wheelies te pop  . Ek was so spyt ek het nie my gopro ingepak nie . Die man tel daai SE se kop so teen 80 - 90 kmh op en dan sit hy nou maar so en ry tot hy iewers weer n afdraai moet vat . Priceless !!

Die skillschallenge was maar n redelike flop . Ek dink die ouens wat die baan gemaak het , het boom gerook of hulle het n m@erse verbeelding . Meeste manne wou nie deelneem nie , juis oor die risiko faktor . Daar was 2  brawe manne wat dit aangepak het , maar die een fiets het ook nie heel anderkant uitgekom nie . Die kool was die sous net nie werd nie .

Sat . aand se vermaak was uit die boeke soos gewoonlik as mens by Koosman kuier . Hel man , ek het op n staduim op stage saam met die band gesing !! :imaposer:  80's musiek was en is maar nog steeds die beste .

Ek het nie baie foto's nie , hier is n paar . So dump maar julle foto's en stories ook hier as julle wil .




 

Attachments

  • Mei 2013 003.jpg
    Mei 2013 003.jpg
    213.4 KB
  • Mei 2013 004.jpg
    Mei 2013 004.jpg
    216.7 KB
  • Mei 2013 005.jpg
    Mei 2013 005.jpg
    234.4 KB
  • Mei 2013 006.jpg
    Mei 2013 006.jpg
    193.3 KB
  • Mei 2013 009.jpg
    Mei 2013 009.jpg
    202.6 KB
  • Mei 2013 011.jpg
    Mei 2013 011.jpg
    198.5 KB
  • Mei 2013 001.jpg
    Mei 2013 001.jpg
    231.9 KB
Nog
 

Attachments

  • 316049_503227649732583_494802703_n.jpg
    316049_503227649732583_494802703_n.jpg
    196.4 KB
  • 466186_10151365145926786_931795269_o.jpg
    466186_10151365145926786_931795269_o.jpg
    435.7 KB
  • 482421_503227049732643_1895181481_n.jpg
    482421_503227049732643_1895181481_n.jpg
    150.8 KB
  • 923406_503227673065914_1702263339_n.jpg
    923406_503227673065914_1702263339_n.jpg
    101 KB
Dit was nou sommer lekker gewees ...................... Die Worshonne, Robertson/Ashtonhonne en Hermanushonne het lekker in die lapa gebly en glad nie koud gekry of Vrydagnag/Saterdagoggend nat gereen nie. EK sit net gou foto's in die emmer en sal netnou n paar opsit...............

Fender ............. jou dansmanewales was mooier as jou sangmanewales .................. :lol8:
 
Die lapa waarin ons gebly het ...............
2013MeiRiverRally016_zpsbf8d3028.jpg

2013MeiRiverRally012_zpsdd07c391.jpg

2013MeiRiverRally013_zpscb708803.jpg

2013MeiRiverRally007_zpsf0b3ea9f.jpg

2013MeiRiverRally005_zps3f137c5d.jpg

2013MeiRiverRally040_zpsbf27066b.jpg


Die braaipakke wat hulle verkoop het was baie lekker ................ skaaptjoppies of steak met sosatie en wors .............
2013MeiRiverRally010_zps6767e180.jpg


Ons groep het Saterdag na Malgas gery en by The Boat House (kyk wat is die bar se naam) langs die Breerivier n pizza ge-eet en n biertjie gedrink ................
2013MeiRiverRally020_zps6d6c5006.jpg

2013MeiRiverRally025_zpsf356da45.jpg

2013MeiRiverRally028_zps05c897fd.jpg


Van die besoekers kom met bote ook hier kuier...............
2013MeiRiverRally024_zpsd8e74635.jpg


Dit is hoekom sy naam Breerivier is ............
2013MeiRiverRally027_zps2e87af83.jpg




Daarvandaan is ons oor die pont ................ agtien fietse gelyk op die pont ...................
2013MeiRiverRally030_zps3dbefead.jpg

2013MeiRiverRally031_zps4b8f449a.jpg

2013MeiRiverRally033_zps7ae6293e.jpg


Piet Coke tel die fietse op die pont ...................
2013MeiRiverRally034_zps98065a16.jpg


Mapsource by die skills challenge se een hindernis ...............
2013MeiRiverRally035_zps9452842a.jpg

2013MeiRiverRally036_zps578133ce.jpg

2013MeiRiverRally037_zpse82b3f33.jpg

2013MeiRiverRally038_zps04ef0f8d.jpg


Piet Coke hou sy lyf brandwag bobbejaan ............... :peepwall:
2013MeiRiverRally039_zps0ad21e70.jpg



Baie dankie aan almal wat betrokke was by die reelings ........... dit was baie lekker en ons sien mekaar weer volgende jaar  :thumleft: :thumleft:

 
Anyone got a pic of the Bridge ovrr the river Kwaai?  :biggrin:
 
Lyk of dit 'n lekker affere was.  Hel, daai Chris Louw darem, hyt skaars kom sit na sy laaaaaang Nam trip nou skuur hy alweer gat Swellendam toe.  :biggrin:  'n Bietjie trouble in paradise ou Chris? ;D ;D
 
Hinksding said:
Lyk of dit 'n lekker affere was.  Hel, daai Chris Louw darem, hyt skaars kom sit na sy laaaaaang Nam trip nou skuur hy alweer gat Swellendam toe.  :biggrin:  'n Bietjie trouble in paradise ou Chris? ;D ;D
Nee glad nie.
Ik wou saterdagoggend so bietjie inlê toe word ek georder daar's werk te doen in Swellendam. :deal:
Was n gawe besigheid net die nat tent en koue saterdag aand was nie lekker.
My kamera was ongelukkig by die huis. :biggrin:
 
Het heel bleddie naweek aan die besigheid gedink en nou kom vryf julle nog sout in die wonde ook. Kan sommer sien dit was f@ken lekker.

Slegte nuus oor Kalahari Leeu en sy fiets. So 'n rib kan mens darem vir lank na die tyd opkuil. Voorspoed ou mater.

Vir die res  - bly julle kon dit so geniet. :thumleft:

Dankie Jaco vir die herhaaldelike herinnering aan die naweek :thumleft: (Vrydag aand se SMS wou ek nie sien nie  :'()
 
.
 

Attachments

  • 931223_10200224047937930_1340470456_n.jpg
    931223_10200224047937930_1340470456_n.jpg
    32.1 KB
  • 946926_10200224051938030_1217404034_n.jpg
    946926_10200224051938030_1217404034_n.jpg
    62.5 KB
  • 941953_10200224047497919_2009930847_n.jpg
    941953_10200224047497919_2009930847_n.jpg
    49.7 KB
  • 935092_10200224051738025_1816831018_n.jpg
    935092_10200224051738025_1816831018_n.jpg
    16.5 KB
  • 935018_10200224048097934_286541367_n.jpg
    935018_10200224048097934_286541367_n.jpg
    18.9 KB
  • 27146_10200224045057858_1402454561_n.jpg
    27146_10200224045057858_1402454561_n.jpg
    83.8 KB
My motorhuis(Garage in die ander taal) ruik vanoggend soos 'n koeistal. Fiets het bietjie koei op hom. Ons huiskat is ook baie beindruk met  die toestand van my rybroek - lyk amper of hy dit oorweeg om sommer net daar klein katjies te maak! ;)

Baie dankie aan almal - dit was flippen lekker. My lyf van voor en na die naweek is nie heeltemal dieselfde - voel bietjie broos vanoggend.

Jacques (Kalahari Leeu) - sterkte ou maat. Ons glo daai HP gaan nie afgeskryf word, en as hulle dit wil doen, weet ons mos waar hy gaan eindig! Die val was 'n absolute frats - los heining draad wat gecoil le in die pad!
Vir die wat dit nog nie weet - Mapsource het nie einde!!
Lekker ry plek so naby aan die Kaap.
 
Oom Foe-rie said:
Pietcoke said:

Kom jy ............ moenie net sit en koffie drink nie ............. gooi daar van jou fouties ...........  :biggrin:
My foto emmertjie loop nog eers vol..........sal hulle later kom opsit................belowe!
 
Baie dankie vir Kosie en sy maters vir `n leker wegbreek en wat `n ongelooflike mooi kampterrein hier onder ons neuste. Dankie Fendie dat jy die honde so ophoogte gehou het met die naweek en hulle laat saamtrek het, sien julle volgende jaar weer beslis daar  :ricky:
 
??? ??? Is dit nie `n ideale terrein vir `n bash nie :pot: wonder net :thumleft:
 
The Bridge over the River Kwaai.

With no idea of the road ahead...where i was going... i packed up & left lunchtime Friday. Two spanking tyres fitted & ready to ride! Went over a wet & patchy DU Toits Kloof....this is the best time to ride a motorcycle in the Cape :drif:
The countryside had just been washed by a bit of rain and everthing looked clean and sparkly! I met up with the Worcester boys near Robertson and cruised into Utopia with them :thumleft: The Bonnivale area is looking stunning!
Coming into Utopia i could not believe my eyes....the website does not do justice to the facility https://www.riverrally.info/
The grassed areas are terraced and large...enough for 400 bikes if you want! The activity hall is spacious and has a huge braai....they do weddings & receptions there as well. Outride is the wetbar and a fire pit that was kept going continuously...a pyromaniacs dream!
There was a small team catering for burgers, bacon & egg rolls etc & they did a great job in filling some holes...
The main building is surrouinded by the worlds biggest stoep....when i saw this i claimed a spot under the eaves ;D
 

Attachments

  • DSC03489.JPG
    DSC03489.JPG
    138.2 KB
  • DSC03490.JPG
    DSC03490.JPG
    196 KB
  • DSC03494.JPG
    DSC03494.JPG
    167.6 KB
The grassed areas are big....i took a few pics of tents & bikes but the 80 odd bikes kinda get lost in the space!
 

Attachments

  • DSC03495.JPG
    DSC03495.JPG
    174.4 KB
  • DSC03496.JPG
    DSC03496.JPG
    166.6 KB
  • DSC03499.JPG
    DSC03499.JPG
    177.7 KB
  • DSC03500.JPG
    DSC03500.JPG
    194.2 KB
Top