DS Weekend Swellendam

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
The evening settled upon us and the barman was warned om PT Broek aan te sit.
 

Attachments

  • DSC03503.JPG
    DSC03503.JPG
    154.2 KB
  • DSC03502.JPG
    DSC03502.JPG
    187.8 KB
  • DSC03504.JPG
    DSC03504.JPG
    188.5 KB
  • DSC03506.JPG
    DSC03506.JPG
    165.8 KB
There were pretty people as well...
 

Attachments

  • DSC03508.JPG
    DSC03508.JPG
    157.9 KB
  • DSC03527.JPG
    DSC03527.JPG
    164.7 KB
  • DSC03529.JPG
    DSC03529.JPG
    180.3 KB
Ek sal darem seker oor so n paar dae hoor wat die manne by die versekering se. Sommer n groot let down gewees om nie verder saam te ry nie, maar ek het die draad nooit gesien nie.
Net n bietjie goeie raad aan almal wat nog nie n neck brace het nie. Koop dadelik een - ek het waarskynlik eers op my kop te lande gekom met geen stywe nek of seer nie. Dit is n moet!!!
Sien dan weer volgende jaar selde plek selde tyd. O ja met die seer ribbes en al het ek nogal aan jou gedink Roelof!
 
Baie baie dankie aan Kosi en almal  wat vir ons n' fantastiese naweek gereel het. Lekker gery baie, baie lekker gelag en gekuier en baie lekker nuwe mense ontmoet.

Sit frot van die griep hier voor die komputer maar dit ia oor en oor die moeite werd sal verseker weer volgende jaar daar wees! ;)
 
Bly om te hoor jy's alraait  KL , hiers nog so paar foto's
 

Attachments

  • 935694_617481838279494_141021589_n.jpg
    935694_617481838279494_141021589_n.jpg
    105.3 KB
  • 946876_617480908279587_1398556371_n.jpg
    946876_617480908279587_1398556371_n.jpg
    176.5 KB
  • 944877_617481874946157_1872686532_n.jpg
    944877_617481874946157_1872686532_n.jpg
    172.1 KB
  • 941969_617482038279474_759981599_n.jpg
    941969_617482038279474_759981599_n.jpg
    83.9 KB
  • 941911_617481344946210_213557634_n.jpg
    941911_617481344946210_213557634_n.jpg
    194.4 KB
  • 524696_617480658279612_561919585_n.jpg
    524696_617480658279612_561919585_n.jpg
    122.8 KB
  • 247527_617481251612886_206590733_n.jpg
    247527_617481251612886_206590733_n.jpg
    158.3 KB
  • 255705_617481931612818_2140903723_n.jpg
    255705_617481931612818_2140903723_n.jpg
    57.8 KB
  • 216276_617481704946174_517294953_n.jpg
    216276_617481704946174_517294953_n.jpg
    147.8 KB
Fotobucket maak my dejoos in..........ek dump maar my pics.
 

Attachments

  • Dualsport Swellendam 2013 024.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 024.jpg
    192.2 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 023.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 023.jpg
    179.4 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 021.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 021.jpg
    163.4 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 020.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 020.jpg
    175.8 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 019.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 019.jpg
    167.3 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 017.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 017.jpg
    171.6 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 013.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 013.jpg
    180.6 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 010.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 010.jpg
    211.9 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 008.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 008.jpg
    179 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 018.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 018.jpg
    183.5 KB
.
 

Attachments

  • Dualsport Swellendam 2013 043.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 043.jpg
    183.3 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 045.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 045.jpg
    219.8 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 037.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 037.jpg
    191.1 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 036.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 036.jpg
    203 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 035.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 035.jpg
    188.3 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 034.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 034.jpg
    181.1 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 031.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 031.jpg
    181.7 KB
  • Dualsport Swellendam 2013 025.jpg
    Dualsport Swellendam 2013 025.jpg
    177.4 KB
Ek, Louwtjie, Fenderbender en JacoM het Saterdag oggend by die affêre aangesluit. Ook maar goed want ek verneem ons plaaslike "stunt team" se bester ryer kon nie die ramp raak r nie en toe moes arme Theo hom stop met sy hmm bobeen. :lol8:

Anyway hier onder rond wys FenderB hoe ons deur die modder moet maak. Ek het nie geluister nie, maar gelukkig was die paparatsie nie te wakker nie.

Iemand sê tog vir JacoM ek het tog end. DR het vandag so stut-dingetjie op my voet gesit en twee kieries ook aan my verkoop. Nie te erg nie maar hy beveel nie aan dat ek Baviaan toe gaan eerskomende naweek nie. Ons sal maar kyk hoe dit gaan.

En oja. Die ou op die quad word verskoon - dis Kosie en dit was net om te kom kyk waarom ons so vir die Leeu staan en kyk.
 

Attachments

  • DSCN1116.jpg
    DSCN1116.jpg
    117.5 KB
  • DSCN1118.jpg
    DSCN1118.jpg
    163.5 KB
  • DSCN1124.jpg
    DSCN1124.jpg
    102 KB
  • DSCN1126.jpg
    DSCN1126.jpg
    188.5 KB
  • DSCN1128.jpg
    DSCN1128.jpg
    85.2 KB
  • DSCN1129.jpg
    DSCN1129.jpg
    355.1 KB
  • DSCN1133.jpg
    DSCN1133.jpg
    329.9 KB
wat n great naweek was dit nou nie. great campsite, lekker gery, lekker gekuier en goed gereel. wat my opgeval het die heel meeste is dat daar geen groot egos betrokke was nie. almal was soos chjommas van lang dae af. sal verseker weer daar n draai maak. hoop al die beseeredes raak sommer vining reg en die bikes sommer ook. dankie vir die Fred fender en die lekker saam ry. mapsource se gees is GROOT!!! en ou kosie is n legende. die country trax manne het vir ons n ding of twee gewys met hulle skill en nederige wyse. daar was ook n mooi klomp fietse wat die mond laat water het,,, maar die grootste surprise was die sondag oggend, het twee mense ontmoet daar, Gill en Graham. hulle het my sondag in hulle Piper Cub opgevat vir n lekker vlug in die ongewing. wat n onverwagse en uitstekende experience.toe is hulle mal genoeg om die vliegtuig se controls vir my te gee. shoee toe was ek nogal nervous...

weereens baie dankie aan almal wat deel was van n lekker naweek.
 
Lyk of julle lekker gekuier het manne, sien klomp bekende gesigte... :thumleft:
 
Is dit daai Jan ou waarvan hulle so gepraat het wat so " duckwalk " deur die koeik@k ?



Jan , stand up and look up !  :imaposer:
 

Attachments

  • DSCN1129.jpg
    DSCN1129.jpg
    355.1 KB
  • DSCN1133.jpg
    DSCN1133.jpg
    168.4 KB
Fok, dit lyk baie lekker!

Kyk, Rudi op daai SE is uuuiitgedraai, maar agter die controls van n Piper?! Liewe hemel.


Daai ou "obstacle" dingetjie lyk dan vir my na fokkol.                      :pot:
 
Lyk dan Oom Fourie het niks gehad om te eet nie. lyk dan so maar :eek: Ai maar julle het lekker gekuier. Darem k@k as party moet werk. Dankie vir pics.
 
See Duiwel said:
Lyk dan Oom Fourie het niks gehad om te eet nie. lyk dan so maar :eek: Ai maar julle het lekker gekuier. Darem k@k as party moet werk. Dankie vir pics.

Ja See Duiwel ............. dis nou weer n storie vir n ander dag daai ............... :biggrin:
 
tour said:
wat n great naweek was dit nou nie. great campsite, lekker gery, lekker gekuier en goed gereel. wat my opgeval het die heel meeste is dat daar geen groot egos betrokke was nie. almal was soos chjommas van lang dae af. sal verseker weer daar n draai maak. hoop al die beseeredes raak sommer vining reg en die bikes sommer ook. dankie vir die Fred fender en die lekker saam ry. mapsource se gees is GROOT!!! en ou kosie is n legende. die country trax manne het vir ons n ding of twee gewys met hulle skill en nederige wyse. daar was ook n mooi klomp fietse wat die mond laat water het,,, maar die grootste surprise was die sondag oggend, het twee mense ontmoet daar, Gill en Graham. hulle het my sondag in hulle Piper Cub opgevat vir n lekker vlug in die ongewing. wat n onverwagse en uitstekende experience.toe is hulle mal genoeg om die vliegtuig se controls vir my te gee. shoee toe was ek nogal nervous...

weereens baie dankie aan almal wat deel was van n lekker naweek.

Rudi , was dit julle wat so bokant die kampplek gesirkel het so net na 8 terwyl ek die ergste dou van my tent af probeer skud het  ? As dit so is , jy ry baie beter bike as wat jy kan vlieg .  Ek het gedink julle gaan enige oomblik n noodlanding kom doen op daai lekker dik gras .  :imaposer:
 
Top