Walletjies
Pack Dog
- Joined
- Jun 22, 2011
- Messages
- 108
- Reaction score
- 0
- Bike
- Honda CRF-1100L Africa Twin
Ek moet vir die werk iets in Aurora gaan kyk en wil sommer 'n uitstappie met die vrou soontoe maak Saterdag. Na Aurora 'n lekker ete in Velddrift en dan terug huistoe.
Aangeheg is die roete, ek is onseker oor die pad terug net voor Darling, het iemand dit al gery.
Dan, is daar iemand wat lus is vir saamry!
Aangeheg is die roete, ek is onseker oor die pad terug net voor Darling, het iemand dit al gery.
Dan, is daar iemand wat lus is vir saamry!