johan monster
Puppy
Ek lees nou in die koerant OUTA nog 1 Milj rand kort vis sy volgende stap in die appelhof in bloemfontein. Alhoewel ek nie in GP is nie maar kom gereeld daar weeet ek nie of daar al reeds iets is nie maar kan ons opi forum nie ook bietjie help nie. Dink dis vir ons almal wat hulle baklei want ek hoor Kaapstad wil hulle nou ook toemaak met tolpaaie!! Hoe lyk dit enige voorstelle hoe ons kan help :dontknow: :evil: :evil: