Difflock
Race Dog
Naand WD's, gestraand bietjie laat tuis gekom om n volledige RR te doen, ek weet dit was bietjie baie gevra vir (EC) PE dogs om n ekstra 100km bo my 530km vir die dag te ry, ook bietjie laat die Outride voor gestel en laastens die tyd tuis was 19:50 op Kirkwood gearriveer gestraand.
Verder het ek en Ingelsman 07:30 uit Kirkwood vertrek na daar geen belangstelling was, rigting Klipplaat via Wolwefontein, Baroe, Mount Steward, dit was n awesome dag op die fiets, die oopte, landskap, natuur te aanskou en te waardeer saam Ingelsman.
Na so 100km teerpad klim ons op grond R338 na Klipplaat, net net op en weer afgetrek vir n koffie & Ouma beskuit. Ek is n goeters mens, hou daarvan om n pakkerasie saam te neem, maak koffie, kos langs die pad soos julle sal sien.
Verder genoeg praat, kom ry saam vir n klein rukkie.