EC dogs Sunday Outride 18 Okt "Bottomless Coffee Band" Graaff-Reinet

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nee wat ou Diff net soos ek jou ken "gaan groot" ou maat, pragtige RR, lekker om te kon saam ry

Sent from my I3312 using Tapatalk

 
Lekker vinnige RR.  Dankie vd deel.

Ek wonder of daar enige motorfiets is met genoeg ligte in die nag.
 
Dutchman81 said:
Nee wat ou Diff net soos ek jou ken "gaan groot" ou maat, pragtige RR, lekker om te kon saam ry

Sent from my I3312 using Tapatalk

Dankie mater, bly jy kom OTR toe, ons het bietjie opvang werk.

JMOL said:
Lekker vinnige RR.  Dankie vd deel.

Ek wonder of daar enige motorfiets is met genoeg ligte in die nag.

Baie waar wat jy nou praat ivm ligte, het gesien in die VSA Led conversion kit maar in dollars dus nou hoofligte nie spots.
 
Dankie vir deel - bly maar 'n pragtige area die Klein Karoo. Verlang nou sommer van voor af na die noorsveld, was te lank laas op my oom se plaas by Jansenville.
 
Diffie, na jou aanbevelling in jou RR, het ek en Des na Pioneers Restaurant, in Graaff Reinette, toe gegaan Saterdag aand. Die kos was uitstekend en oor genoeg! Dankie boeta  :thumleft:

NS: Die enigste nadeel was die Koffie...................om te se sleg is maar mak, drink maar nog n drankie liewers  :thumleft:
 
Dankie vir die deel van jul trip!

Dit is hoe ek graag dinge sou ou doen... Well done!! :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Sal nogal nie omgee on weer n slag daai paaie n bietjie te verken nie - was klein tyd my vallei daai.  Net n bietjie ver vir n dag trip uit die Kaap uit

Lekker om die RR te sien
 
Tiger8 said:
Diffie, na jou aanbevelling in jou RR, het ek en Des na Pioneers Restaurant, in Graaff Reinette, toe gegaan Saterdag aand. Die kos was uitstekend en oor genoeg! Dankie boeta  :thumleft:

NS: Die enigste nadeel was die Koffie...................om te se sleg is maar mak, drink maar nog n drankie liewers  :thumleft:

Middag, groot plesier Shaun  :thumleft: my eie koffie langs die pad proe ook net beter.
 
Top