Walter ZSA
Pack Dog
Vir almal wat gewonder het wat van die Overberg funrun geword het,hier is die nuwe een wat jaarliks gaan gebeur
Ons bied n Funride aan vir almal wat wil kom saam ry.
Daar sal n rooi en n groen roete wees.Die groen roete sal maar gravel highways wees en stukke teer waar die rooi roete n roete sal wees waar ons meer tegniese stukke gaan he,stadiger gaan ry,tweespoor pad en in die berg gaan draai en met baie meer pret.Vir die van julle wat al saam met my gery het in die Overberg funride sal verlede jaar se roete oor die koppe onthou.Ons gaan ook omtrent 20 km treinspoor tweespoor pad he en dan die laaste 6 km gaan deur die swartberg by Caledon wees voor ons dan ete gaan geniet by die begin punt op die plaas Eikebos tussen Caledon en Greyton.
Die inskrywingsgeld is R250 per persoon wat n ontbyt,middagete en verversings langs die pad insluit.Die inskrywings geld gee jou dan ook n kaartjie vir die Honda CRF 250 L motorfiets wat dan weggegee gaan word aan n gelukkige inskrywer.
Honda borg die dag en daar sal ook n uitstalling wees van die nuutste Honda reeks.
GPS koordinate sal julle op die aangehegte vorm kry.Eikebos is so halfpad tussen Caledon en Greyton.
Van Caledon af ry jy op die Greyton teerpad tot net verby die berg,neem dan die eerste grondpad regs en volg die aanwysers tot by Eikebos.Daar sal vlae met Honda se logo by die teerpad en afdraai wees.
Die afsny datum moet geignoreer word wat op die advertensie geplaas is.
sit asb julle name op n lys sodat ons kan weet hoeveel kos gemaak moet word
Vir meer inligting bel my gerus
Walter 0825705704
Hier is ons lys
1 Wall-e ROOI (Roete leier)
2 R-O-V RAT rooi
3 Harry Potter rooi
4 Rooi poot rooi
5 Ryk Coetzee rooi
6 Johnie Bok
7 Casey Coetzer Rooi
8 SJ plus 1 rooi
9 Xrslug rooi plus his son paid rooi
10 Oom Foe-rie groen(roete leier)
11 Tottetos en Tottenoes groen
12. Nismark - Booked & Paid
13. Dusty Rusty - Booked & Paid
14 Fenderbender Rooi paid
15. JacoM
16. Socket + Pillion paid
17 Dustmite booked and paid
18 Joker booked and paid
19 Pistonpete rooi
20 Kawaki rooi
21 Fuzzy Muzzy rooi
22 Bertus Human rooi
23 Andy 660 paid rooi
24 A2J - Booked & paid -Rooi
25 Marvin rooi
26 Gastank rooi
27 GJ rooi
28 Mapsource rooi
29 Lord Knormoer plus his son green
30 Dunce paid rooi
31. Scenic Ride paid groen
32. Cupcakes and Flints
33 Solitude rooi
34 Volkmar Engelke paid
35 Herman Theron paid
36 Mark Wiercx paid
37 Jakobus visser paid
38 Andre Jamneck paid
39. Dries Muller paid
40. Brigadier booked and paid
41. Buff - Paid rooi
42 Piet coke paid groen
43 Kees booked
44 Jaco M paid
45. Bert KTM paid
46. Joltwin paid
47. KTM Kev paid rooi
48 Marvins friend
49 Bikecarb paid
50 Pop Paid Groen
PLEASE NOTE YOUR ENTRY FORM HAS TO BE RETURNED TO ME WITH YOUR PROOF OF PAYMENT PLEASE REMEMBER TO USE YOUR NAME AS REFERENCE. AS SOON AS ALL REQUIRED DOCUMENTS HAVE BEEN RECEIVED YOUR CONFIRMATION WILL BE SEND TO YOU.ENTRY FEES WILL BE FORFEITTED FOR NO-SHOWS.
STUUR VOLTOOIDE INSKRYWINGS VORM, BEWYS VAN BETALING AANGEHEG,GEBRUIK JOU NAAM EN VAN AS VERWYSING . BEVESTIGING VOLG NA DOKUMENTASIE ONTVANG IS.INSKRYWINGS GELDE SAL VERBEUR WORD INDIEN U NIE OPDAAG NIE.
BETALING: R250 Rider
BANKING DETAILS/BANKBESONDERHEDE:
A NEETHLING
ABSA BANK CODE/KODE: 632005
ACCOUNT NO/REK NO: 828168681
REF/VERWYSING: YOUR NAME/NAAM
[email protected] of fax 0867512027