Ek moet seker myself voorstel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riaanklr

Pack Dog
Joined
Dec 18, 2014
Messages
63
Reaction score
0
Location
Bloemfontein
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek het al gejoin in 2014 maar meestal net gekyk en gelees wat almal gesels. Ek het toe KLR650 gery maar intussen het ek 'n Tiger xc800 aan geskaf en die KLR verkoop. Ek het great trips met die KLR gehaad Naudesnek , Lundeansnek pas en baie meer gery. As mens net die tyd "TYD" gehaad het om ooral te ry waar jy graag wil maar mens ry maar soos jou beursie dit toelaat.

Ek is van Bloemfontein en like die FORUM , altyd iets nuuts en interesant.

o ja ek kry dit nie reg om my profile pic te laai nie is daar enige toerkie wat ek moet doen voor dit gelaai kan word of hoe? :peepwall:
 
Top