Ek moet seker oefen en n rr doen

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
TWE-TWE said:
Wooly Bugger said:
Nevermaaind atgaat, die man ry kaalgat.
Soos Lommies, Grrr..... se buddy.

..hy sal NOOIT so iets doen nie.... hy is vreeslik ordentlik.... :ricky: :lol8:

Jy is reg, die girl was kaal ;)
 
tgg said:
Julle moet uit praat voor julle kom, maar ek was bietjie cederberge toe,  so ek vergewe jou

Tgg jy doen 'n RR vir 'n 5 minutes ride , maar nie een vir die Boesmans gaan Oases toe nie ?  Dis die RR wat ons soek . :peepwall:

En ja het nogals gesien dis die eerste RR waar jy nie 'n bier in die hand het nie , seker omdat dit net 'n 5 minute trip was .  :biggrin: :biggrin:

En ek wou nog se kyk hoe lank is Hingsding se hare .  O0
 
Top