swakop_toe
Race Dog
...na amper 5jaar op dieselfde een.
Wat aanleiding gegee het daartoe is 'n ander lange storie wat 'n GS insluit wat my 2am die oggend aan die brand moes trek. Nee, gelukkig geen foto's nie.
Maar, het toe die battery vanoggend by Heidelberg Yamaha gaan optel en toe by my pa gestop om die om te ruil met doe moeë een.
Nou weet ek nie of ek dit iewers gemis het of van vergeet het nie, maar kyk net wat gewaar ek agter die cover...
Sent from my Classic using Tapatalk